Page 1 of 1

Braai/ buite kook gereedskap

Posted: Wed Feb 24, 2016 1:43 pm
by Musketeer
Dagsê,

Ek is opsoek na diegene wat moontlik handel dryf in enigiets wat tedoen het met braai/ buite kos maak ens.

Die nou enigiets van potte, roosters, rame, tange etc wat moontlik 'n platform soek om hul produkte na 'n breë mark te bemark.

Indien daar iemand is of selfs iemand is wat weet van iemand laat weet my asseblief.

Groetnis.

Re: Braai/ buite kook gereedskap

Posted: Wed Feb 24, 2016 2:01 pm
by Dirkvh
Willie Landman - 083 505 7200 (Swanniebraai)

Re: Braai/ buite kook gereedskap

Posted: Thu Feb 25, 2016 12:50 pm
by Musketeer
Dankie Dirkvh