Page 1 of 1

Karoo word bedreig.

Posted: Tue Feb 23, 2016 4:59 pm
by Blouwdraad2
Manne,

Lyk my hier kan n toekomstige ramp vir ons karoo boere voorle.Het enige iemand meer inligting rondom die kwessie?

Groete



http://landbou.com/nuus/mynmaatskappy-j ... an-deur-2/

Re: Karoo word bedreig.

Posted: Tue Feb 23, 2016 5:20 pm
by Andre308
Iemand ken weer iemand wat in die parliment sit, en so word sy paaitjie vir hom oop geskraap.

Re: Karoo word bedreig.

Posted: Tue Feb 23, 2016 5:21 pm
by Heinz Petersen
As Tasman RSA nou al so ver gevorder het dat dit by Landbou weekblad uitkom is hulle planne al klaar deur die staat goedgekeur.
Staatsgrond wat in die Karoo is sal gebruik word en hoeveel boere om daai stuk grond gaan hulle stop om dit te ontgin. Hoeveel % aandeel gaan die staat daarvan kry?
Soos Fracking in die Karoo. n Klomp van ons boere was bymekaar om daarteen te stem. Toe ons ons oë uitvee was dit goedgekeur.