7 x 57 doppe
Posted: Mon Jun 20, 2011 4:11 pm
Mense ek het hulp nodig.
Ek skiet al die laaste 5 jaar met Highlanderdoppe (so 100 skote per jaar) maar hulle is nie meer beskikbaar nie
. Op die stadium is daar nog net 60 van die oorspronklike 100 oor en dit raak tyd dat ek hulle moet begin vervang.
Dis nou net hier waar die probleem inkom
. Al wat ek in Pta en Jhb in die hande kan kry is PMP doppe en ek laaik hulle niks.
Waar kan ek nog soek? Ek het dalk nie almal probeer nie maar almal wat op wie se nommers ek my hande kom l?. Almal wag vir 'n besending van die VSA af.
Is daar iemand wat dalk kan help?
Wat kan ek doen om die doppe se leeftyd nog 'n jaar te verleng?
Groete,
Louis