Page 1 of 1

Dagse

Posted: Wed Feb 17, 2016 11:03 am
by duane@480BC
Wil net graag myself voorstel, my naam is Duane Wessels en ek is die eienaar van 480BC Supplies.

480BC Supplies is 'n aanlyn winkel en ek verkoop 'n paar dinge wat julle mag geniet.

Ek is 'n Olight handelaar en ek hou ook herlaai toerusting van Lee aan. Ek het ook verskeie ander produkte in voorrad.

Sien gerus ons web blad by www.480BC.co.za

Re: Dagse

Posted: Wed Feb 17, 2016 2:40 pm
by Gawie(13mm)
Welkom Duane.
Ek sal bietjie gaan loer daar by jou winkel. ;D

Re: Dagse

Posted: Wed Feb 17, 2016 3:12 pm
by Boesman10
Welkom Duane

Re: Dagse

Posted: Wed Feb 17, 2016 8:51 pm
by jamalley
Welkom