Rocam head gesoek vir 1.6i ford bantam

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
baas
Full Member
Full Member
Posts: 179
Joined: Thu Aug 22, 2013 7:54 pm

Rocam head gesoek vir 1.6i ford bantam

Post by baas »

Soos in die opskrif. Ek is op soek na 1.6i rocam head vir my bantam bakkie.
As iemand dalk so iets het om te verkoop of my in die regte rigting kan wys asb?
The difference between Men and Boys is the SIZE of there toys
Riaan Botha
Jean Marais
Hero Member
Hero Member
Posts: 2687
Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm

Re: Rocam head gesoek vir 1.6i ford bantam

Post by Jean Marais »

Baas, dis nou wel nie naby jou nie, maar hoor by ForMa in Pretoria: 012 327 5841
Kolskoot groete!!

Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Post Reply