Page 1 of 1
Haelgeweer fiber sight
Posted: Tue Feb 09, 2016 12:01 pm
by Sangoma (IAN)
Waar kan ek so tipe ding kry?
Ek het n brass bead op my O/U wat ek wil vervang met n fiber sight.
So ek neem aan jy skroef die bead uit en skroef net n versinkte boudjie in sy plek met die sight?
Re: Haelgeweer fiber sight
Posted: Tue Feb 09, 2016 12:14 pm
by Rudi Fischer
Ek het n FO op een van my Haelgewere maar Wil hon weer vervang met n Goue bead.
Myne is net baie kleiner as die een op jou pic
Re: Haelgeweer fiber sight
Posted: Tue Feb 09, 2016 12:39 pm
by Kingy
Re: Haelgeweer fiber sight
Posted: Tue Feb 09, 2016 12:47 pm
by Sangoma (IAN)
Rudi, werk hy nie vir jou nie?
My gat jeuk eintlik net....
Re: Haelgeweer fiber sight
Posted: Tue Feb 09, 2016 12:57 pm
by Rudi Fischer
Ek is n "traditional" tipe ou. So hou net nie van dit nie. Sal van middag n foto neem as jy dalk Wil swop ?
Re: Haelgeweer fiber sight
Posted: Tue Feb 09, 2016 1:06 pm
by Sangoma (IAN)
Ok cool, ek glo die thread is seker mar standaard
Re: Haelgeweer fiber sight
Posted: Tue Feb 09, 2016 1:17 pm
by Jacques van Eeden
Die thread veskil maar ek het veskillende skroefies saam met myne gekry. Werk baie lekker op die pomp.
Re: Haelgeweer fiber sight
Posted: Tue Feb 09, 2016 1:53 pm
by gillie
Sangoma (IAN) wrote:Rudi, werk hy nie vir jou nie?
My gat jeuk eintlik net....
Hi Ian
hoekom wil jy die bead vervang ? n ope vraag... mens word heeltyd geleer om nie die die bead te kyk nie, maar na die teiken en dat die geweer jou oog moet volg. Ek is nie n expert skut nie, maar as mens eers aanleer om vir die teiken te kyk en nie die bead nie, "sien" n mens nie eers die loop of die bead op die geweer nie.
Seker ander gesprek as die teiken stil staan of jy wil dit gebruik vir self defence, maar toe jy gese het jy soek die bead vir jou over and under, het ek gedink dit kan nie juis anders wees as vir jag/klei geweer nie.
Re: Haelgeweer fiber sight
Posted: Tue Feb 09, 2016 6:42 pm
by Sangoma (IAN)
Gillie, Eks mar eintlik heeltemal groen as dit by die hael gewere kom. Ja, dit is vir kleiduif en duiwe. Ek dog dit gan my help?
Re: Haelgeweer fiber sight
Posted: Wed Feb 10, 2016 5:52 am
by obasch
Ian,
Daar is van die sights beskikbaar wat met double sided tape op die rib vasgeplak word met die voorkant teen die bestaande bead. Al my haelgewere het van dit op en dit maak wel 'n verskil.
Konrak Loris International by (012) 664 1056
Re: Haelgeweer fiber sight
Posted: Wed Feb 10, 2016 6:42 am
by Sangoma (IAN)
Dankie manne, Ek het reggekom.
Sommer by Henry van Twinsnore n draai gan maak.
Ek het die een gekoop wat met die double sided tape werk. Maar toe skop my ocd in..... Ek ruk toe die double sided tape af. Ek boor n 3mm gaatjie en versink hom. Sit n 3mm versinkte skroefie in en trek hom mooi vas op die bestaande gaatjie van die geweer. Die een waar die oorspronklike bead ingeskroef het.
Ek hoop hy gan werk.... Sal hom gan toets op n stadium
Re: Haelgeweer fiber sight
Posted: Wed Feb 10, 2016 7:54 am
by cobus s
Lyk sommer bakgat
As ek mag vra wat prys hy?
Groete
Cobus
Re: Haelgeweer fiber sight
Posted: Wed Feb 10, 2016 8:14 am
by Sangoma (IAN)
R290
Re: Haelgeweer fiber sight
Posted: Wed Feb 10, 2016 8:15 am
by cobus s
Baie dankie sal n draai daar gaan maak