Page 1 of 1

Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Mon Feb 08, 2016 8:16 am
by Bosvarkie
HI

Ons het nog so paar plekkies op vir manne wat in 2016 nog 'n jag plek soek.

Springbok R 650-00
Kudu R 26 per kg kop en potte af pens uit
Dagfooi R 250-00 per dag wat gejag word.
Oorslaap selfsorg R 150-00

Min jagter 4 Max 6

Die manne wat belangstel kan my PM stuur.

Lekker dag

Riaan.

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Mon Feb 08, 2016 9:20 am
by Rolf
Hello Riaan - pm gestuur.

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Mon Feb 08, 2016 9:34 am
by Bosvarkie
Hi

Rolf pm het nie deur gekom nie.

Datems beskikbaar:

Naweek 18 Junie
Naweek 25 Junie
NaWeek 2 Julie
Naweek 16 Julie

Groete
Riaan

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Mon Feb 08, 2016 9:42 am
by Fanta300
Moet die 2 en 16 Junie nie dalk Julie wees nie?

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Mon Feb 08, 2016 10:34 am
by Rolf
Hello Riaan - sms my jou nommer asb na 0827452182. Dankie

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Mon Feb 08, 2016 11:00 am
by PWV
Goeie prys vir Koedoe!

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Mon Feb 08, 2016 11:10 am
by JuanVE
Riaan, stuur asb jou nommer na 079 - 6931953. Dankie!!

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Tue Feb 09, 2016 9:03 pm
by baas
PWV wrote:Goeie prys vir Koedoe!
Dit is so oom.

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Wed Feb 17, 2016 8:06 am
by Bosvarkie
Hi

Baie dankie aan al die manne wat belang gestel het.

Maar ek is vol gebook het nie eers plek vir 'n muis nie.

Dankie

Riaan

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Mon Feb 29, 2016 2:50 pm
by Wikus33
Hi,

Is daar nog naweke beskikbaar!? Ons is so 6 jagters...

Wikus
0824553224

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Mon Feb 29, 2016 3:33 pm
by Stefan764
Hallo Wikus

Ek sien die post net bo joune se hy is reeds vol. Ek neem aan hy het nie meer plek oor nie. Maar ek sien ook uit saam met jou na die antwoord.

Groete
Stefan

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Mon Feb 29, 2016 3:51 pm
by Bosvarkie
Hi Manne

Sorry ma ek is vol . Sal laatweet as iets oop gaan.

Julle kan tokjak probeer hier op die forum ook 'n lekker jagplek.

Groete
Bosvarkie

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Mon Feb 29, 2016 5:13 pm
by Capt. Yoda
6 van my pelle saam mekaar kan gevaarlik raak

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Wed Jul 06, 2016 7:49 am
by Bosvarkie
Hi Manne

Dankie aan al die manne wat kom kuier het op die plaas.

Net so bietjie terugvoer oor die jaar se jag

Dit was nogals 'n lekker 4 spanne wat die jaar kom jag het en het n stuk van 205 wild geskiet.

189 Springbok
14 Kudu
2 Takbok

Groete
Bosvarkie

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Fri Aug 26, 2016 12:28 pm
by Rhino
Hi Riaan,

Kan jy asb vir my jou kontak nommer stuur na 082 308 5445?

Dankie!

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Tue Jan 31, 2017 8:59 am
by Clement
Hi Daar. As daar enige jag geleenthede oor is vir 2017 stuur asb informasie na clement@eyabantupe.co.za
Dankie

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Tue Jan 31, 2017 9:07 am
by DawieKotze
Clement wrote:Hi Daar. As daar enige jag geleenthede oor is vir 2017 stuur asb informasie na clement@eyabantupe.co.za
Dankie
Eish ou maat! Jy kan mos nie sommer net so by die "braaivleis vuur" kom instap en vra vir 'n bier en tjops sonder om jou darem eers voor te stel en so bietjie van jouself te vertel nie!

http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=126&t=3367

As ek dit dalk gemis het - by voorbaat jammer!

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Tue Jan 31, 2017 9:16 am
by PWV

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Tue Jan 31, 2017 11:31 pm
by Heinds
Lekker lag ek nou! Image

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Thu Mar 16, 2017 10:57 pm
by nwbouwer
Heinds wrote:
Lekker lag ek nou! Image

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Thu Mar 16, 2017 10:58 pm
by nwbouwer
Goeie naand.
Kan ek ook vra vir die details asb wil graag my stief pa vat vir n lekker jag trippie. Eks van JHB maar my ouers bly in Jansenville self op n wildsplaas mar hulle wil nie skiet die jaar nie laasjaar was baie geskiet.
Baie dankie
Email is nwbouwer@gmail.com

Re: Springbok & Kudu jag Aberdeen \ Klipplaat 2016

Posted: Thu Mar 30, 2017 11:44 am
by Pvdw
Jag jy weer die jaar?? Ek sal belng stel.