die mooi kiekies van die bokke wat hulle gejag het tewyl ons gewerk het!!
Dis lekker stil.
-
300Winmag
Dis lekker stil.
Die site is lekker stil - Maandag kom vry die manne ons neuse in al
die mooi kiekies van die bokke wat hulle gejag het tewyl ons gewerk het!!
die mooi kiekies van die bokke wat hulle gejag het tewyl ons gewerk het!!
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Dis lekker stil.
Ja nee nou het jy waar gepraat!
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Dis lekker stil.
Lewe is hard 
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dis lekker stil.
Hopelik is iemand darm in die veld.
Ek hardloop soos mal ding in die pakhuise rond vandag en more...
Ek hardloop soos mal ding in die pakhuise rond vandag en more...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Dis lekker stil.
Gerhard, pak julle lemoene? Ek is hier van Patensie af
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dis lekker stil.
Nee Alwyn,AlwynU wrote: Gerhard, pak julle lemoene? Ek is hier van Patensie af
Ek is Facility en Warehouse manager vir Busby in Doornfontein JHB (Blok v Ellispark af)
Ons werk 99% van die tyd met vroumens klere wat aan ons eie Retail winkels verkoop word of aan winkel groepe soos Edgars, Woolworths en Pick en Pay om paar te noem...
Ons is nou besig met Einde vd Fin jaar stock takes wat einde Junie moet klaar wees en dan moet ons tussen deur voorraad verskaf aan die kliente.
Ek dink ek gaan volgende Saterdag aand al my frustrasies weer op die jakkalse uitskiet...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Dis lekker stil.
Oh ok ek verstaan! Jy sal maar moet gaan skiet vir bietjie ontspaning anders sal mens mos mal raak!
Sterkte Gerhard
Sterkte Gerhard
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dis lekker stil.
Geniet dit...300Winmag wrote: Wel mense - lekker naweek, ek maak nou klaar!
Ek is more 07:00 weer terug op kantoor...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Dis lekker stil.
Almal het maar hulle besige tye van 'n seisoen ne
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dis lekker stil.
Ek wag nog vir die stil tyd....::Alwyn-U::. wrote: Almal het maar hulle besige tye van 'n seisoen ne
Doen die laaste 7 maande 12 ure n dag 5 dae n week...
Maar ten minste het ek werk...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Dis lekker stil.
Waar wat jy da se Gerhard! Ten minste het jy werk 
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Dis lekker stil.
Gerhard, as ek reg onthou is jy die man wat dit maar al te goed weet. My hart het destyds nogals uitgegaan na jou. Lekker werk, daar is min dinge so lekker om te wil opstaan om 7 uur te graft..::Alwyn-U::. wrote: Waar wat jy da se Gerhard! Ten minste het jy werk![]()
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Dis lekker stil.
Feite Christo!
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Dis lekker stil.
Christo,Christo wrote:Gerhard, as ek reg onthou is jy die man wat dit maar al te goed weet. My hart het destyds nogals uitgegaan na jou. Lekker werk, daar is min dinge so lekker om te wil opstaan om 7 uur te graft..::Alwyn-U::. wrote: Waar wat jy da se Gerhard! Ten minste het jy werk![]()
Ja, ek weet hoe dit voel om sonder werk te sit....
Nou werk ek maar my vingers stomp om myself te bewys in die maatskapy.
En wanneer ek die kaans kry skiet ek al my frustrasies op die jakkalse uit..
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3311
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Dis lekker stil.
Mooi. Dit is die gees wat deesdae ontbreek.Gerhard wrote: Nou werk ek maar my vingers stomp om myself te bewys in die maatskapy.
En wanneer ek die kaans kry skiet ek al my frustrasies op die jakkalse uit..![]()
Pasop net, jy gaan man alleen die inflasiekoers befoeter.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
.::Alwyn-U::.
- Hero Member

- Posts: 947
- Joined: Sun Apr 17, 2011 1:43 pm
Re: Dis lekker stil.
Haha goeie een Christo! 