GAMO Vampir Whisper X raad asb
Posted: Fri Jan 29, 2016 8:41 am
Hi manne,
ek soek graag inligting ivm n Gamo Vampir Whisper X windbuks. Ek stel belang om een aan te skaf maar wil hoor of dit n goeie windbuks is en wat die voor en nadele is van hierdie spesifieke model.
Die spesifieke een waarin ek belanstel kom met n teleskoop, geweersak, pelets, ens. Die windbuks het ook die "gas ram" upgrade.
Wat is n billke prys om te betaal vir hierdie windbuks?
Groete
Jacques