Page 1 of 1

smith and wesson m&p

Posted: Thu Jan 28, 2016 8:41 pm
by douw

Re: smith and wesson m&p

Posted: Fri Jan 29, 2016 12:00 am
by henk.spioenkop
Baie goed.

Re: smith and wesson m&p

Posted: Fri Jan 29, 2016 10:13 am
by Apie
Puik pistool, magasyne en verskeidenheid holsters net bietjie skaar is RSA

Re: smith and wesson m&p

Posted: Fri Jan 29, 2016 10:30 am
by Forester
Ek het die gewone M&P40 (nie die SD nie). Nog nie 'n dag se probleme nie, hy is 100% betroubaar, pas lekker in jou hand en skiet soos 'n droom!

Re: smith and wesson m&p

Posted: Fri Jan 29, 2016 10:47 am
by Arnold
Douw, vir interesantheids halwe - hoekom soek jy nie 'n tweedehandse G19 nie?
Ek sal self 'n M&P9 wil hĂȘ en het baie gehou van my M&P45.

Re: smith and wesson m&p

Posted: Fri Jan 29, 2016 4:05 pm
by douw
Dankie manne. Ek is bly om te hoor.

Arnold, bedoel jy dat jy eerder 'n tweedehandse G19 vat voor jy 'n nuwe M&P9 vat?

Re: smith and wesson m&p

Posted: Fri Jan 29, 2016 4:41 pm
by Arnold
Nee, ek sal maklik n nuwe M&P9 vat.
Ek sal eerder n tweedehandse G19 vat voor ek n nuwe M&P SD 9 vat.

Re: smith and wesson m&p

Posted: Fri Jan 29, 2016 5:17 pm
by douw
Dankie Arnold.