Leica 1600B

Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Leica 1600B

Post by JohanvB »

Wonder of iemand kan help...in die handleiding op bls 180 is daar 'n 300m Zeroing Range GEE, maar verstaan glad nie wat dit beteken nie..

Op die elektroniese weergawe is dit op bls 182...http://192.155.246.46/~atlasecom/atlasm ... LCI112.pdf


Dalk kan iemand wat die Leica 1600B het meer lig hier op werp..

As mens kyk na die zero afstande in "yards" gee dit 100, 200 en 300 yards tabelle, maar met die metrieke stelsel, is dit 100, 200 meter en dan die 300m Zeroing Range...maar soos ek sê, verstaan dit nie..

Dankie
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Leica 1600B

Post by Williel »

Ek verstaan dit bloot as inligting waaruit jy moet kies om jou ballistiese kurwe te bepaal. Op bl 34 - 37 in die handboek verduidelik dit breedvoerig wat jy moet doen.
Hoop dit help jou op die regte pad.
Groete, Willie
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2593
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Leica 1600B

Post by JohanvB »

Hallo Willie

nee ek verstaan presies wat bedoel word op bls 34 tot 37...

as ek my geweer sou zero in yards...kan ek zero van 100, 200 tot en met 300yrds...en die tabelle in yards gaan vir my wys watter EU tabel ek moet kies.

as ek my geweer sou zero in meters...kan ek zero van 100, 200meter dan selekteer ek die Eu tabel wat die kurwe aandui na aaleiding van die val...maar die 300mGEE...sorry ek verstaan nie wat jy bedoel met ballistiese kurwe nie

Ballistiese kurwe van 200m, 300 m???

ek het die 1600B en gebruik hom met groot sukses...maar sal graag meer wil weet oor die 300m GEE..nerens kry ek 'n verduideliking daarvoor nie.
Williel
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm

Re: Leica 1600B

Post by Williel »

Johan, ek het vir Leica n mail gestuur oor jou vraag en hul verduideliking plaas ek hier.

Sy e-mail is peter.brieger@leica-camera.com

Dear Mr. Langford,

I like to Answer your Question.

The tables in the manual for the Geovid is for using the
EU-Rings.
This EU-Rings ( Direct Dial ) can be used in connection with the reticle and quick adjustment ( ASV,BDC ).

There are 12 different Rings.
Pairing your ammo you look for the Ring closest to your bullet drop.

For Example the table 3 :

Your Ammo have a GEE (most favorable zeroing range ) of 182 meters.
You choose the Ring in the table closest to your ammo.
In this Case EU4.

More Information about the ( EU ) Direct Dial Rings on following Link:

http://us.leica-camera.com/Sport-Optics ... _us/137224
Groete, Willie
Post Reply