Page 1 of 1

Ruil #1 & #3 Loodhael vir #7,5

Posted: Thu Jan 21, 2016 3:00 pm
by obasch
10kg #1 loodhael en 10kg #3 - puik gehalte, rond en uniform, te ruil vir #7,5 (nie recycled shot nie). In Centurion.

Re: Ruil #1 & #3 Loodhael vir #7,5

Posted: Fri Jan 22, 2016 7:26 am
by blaser
sal jou ruil ook in centurion
so teloops wat is fout met recyceld shot

Re: Ruil #1 & #3 Loodhael vir #7,5

Posted: Fri Jan 22, 2016 7:35 am
by obasch
Pm gestuur
Recycled werk ook goed, maar waarom R40/kg nuwe hael ruil vir R12/kg recycled? Tensy die ruil geldwaarde gebasseer is.