Lee Auto Prime II
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Lee Auto Prime II
More Manne..
Ken iemand die kontrepsie? Dis die Lee priming tool wat jy op die press gebruik..
Weet iemand dalk waar daar nog ene in 'n winkel rondl?, of as iemand dalk een het wat in onbruik l? daar in die herlaai hoek sal ek hom teen 'n fooi van jou hande af neem..
As ek so op Lee se websites kyk lyk dit of hy nie meer gemaak word nie..
Groete
JM

.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Lee Auto Prime II
JM
Hy het 'n trick, maar hy werk heel goed. Sal uitkyk vir een
Hein
Hy het 'n trick, maar hy werk heel goed. Sal uitkyk vir een
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
shimano
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Tue Jun 28, 2011 10:27 pm
Re: Lee Auto Prime II
Dag ek het so n move werk lekker is dit die safety primer feed(large en small)
Thomas Smit
Musgrave 270 win K98, Sako 222 vixen, Taurus 357 mag en my oupa se 22 extra long.
Musgrave 270 win K98, Sako 222 vixen, Taurus 357 mag en my oupa se 22 extra long.
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Lee Auto Prime II
Nou soek nog so 'n Move man asb.. soek enetjie met seer hart.. die nuwe model van Lee staan my nie aan nie, daai ou ene wel baie!!shimano wrote: Dag ek het so n move werk lekker is dit die safety primer feed(large en small)
Daar staan juis 'n 400 doppe wat die naweek aandag moet kry, en 400 primers met die hand indruk is nogal baie!!
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
-
shimano
- Newbie

- Posts: 49
- Joined: Tue Jun 28, 2011 10:27 pm
Re: Lee Auto Prime II
VGK in Porow Kaapstad het nog 2 op die rak jy kan vir Kobus bel by 021 9392391 kos so R330.00 hoop jy kom reg se ma as ek moet help groete.
Thomas Smit
Musgrave 270 win K98, Sako 222 vixen, Taurus 357 mag en my oupa se 22 extra long.
Musgrave 270 win K98, Sako 222 vixen, Taurus 357 mag en my oupa se 22 extra long.
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Lee Auto Prime II
Awee!!shimano wrote: VGK in Porow Kaapstad het nog 2 op die rak jy kan vir Kobus bel by 021 9392391 kos so R330.00 hoop jy kom reg se ma as ek moet help groete.
Dankie Katrolman!!
Ek sal die man beslis 'n lui gee, hoop net dis die regte ding!!
JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Lee Auto Prime II
En toe is daar nie meer oor nie

Vir Parow Arms en Guns & Bows ook gebel...
Asb manne, help tog uitkyk!

THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Lee Auto Prime II
Wil jy vinnig primers seat, of akkuraat primers seat?
Ek het vir my die tooltjie aangeskaf so 'n wyle terug. Elke slagdop word individueel gemeet en jy druk hom presies in tot die korrekte diepte.
Nadeel is dat jy elke slagdop moet laai.
http://www.kmshooting.com/catalog/prime ... gauge.html
Ek het vir my die tooltjie aangeskaf so 'n wyle terug. Elke slagdop word individueel gemeet en jy druk hom presies in tot die korrekte diepte.
Nadeel is dat jy elke slagdop moet laai.
http://www.kmshooting.com/catalog/prime ... gauge.html
- Jeagermeister
- Sr. Member

- Posts: 343
- Joined: Wed Jul 14, 2010 5:14 pm
Re: Lee Auto Prime II
Hi Thomast,
Gaan seker oor die bietjie vinniger en met minder effort... ek dink op die koop toe kry jy bietjie meer akkuraadheid uit die press seaters uit....
Ding is, as ek gaan sit laai ek 200 of wat koele, ek is nie een van daai wat 20 of 30 op 'n slag sommer laai nie.. so dis maar hoekom ek na die ding kyk.. ek en Witpiet het elkeen 'n Lee Loadmaster progressive loader wat vir onderskeidelik 9mm en 40S&W opgestel is, en hy gebruik basies dielfde Primer feed en seating systeem, en dit werk vir my..
Dankie vir die inset en raad, maar daai is hopeloos 'n te f?nsie kontrepsie vir my!!
Sal maar nog soek.
JM
Gaan seker oor die bietjie vinniger en met minder effort... ek dink op die koop toe kry jy bietjie meer akkuraadheid uit die press seaters uit....
Ding is, as ek gaan sit laai ek 200 of wat koele, ek is nie een van daai wat 20 of 30 op 'n slag sommer laai nie.. so dis maar hoekom ek na die ding kyk.. ek en Witpiet het elkeen 'n Lee Loadmaster progressive loader wat vir onderskeidelik 9mm en 40S&W opgestel is, en hy gebruik basies dielfde Primer feed en seating systeem, en dit werk vir my..
Dankie vir die inset en raad, maar daai is hopeloos 'n te f?nsie kontrepsie vir my!!
Sal maar nog soek.
JM
.22 Slazenger
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
.22 BRNO Deluxe
243 HOWA Varmint (Die "Hulk" herdoop nou na "Shrek")
6.5x57 Sauer 200 LH
30-06 Sauer 200 LH
300WM Ruger M77 LH
R1
LM4
SKS
en dan nog die vuisgewere....
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lee Auto Prime II
Hi Thomast
Werk daardie seater goed maak diet enige wesnlike verskil ek beplan om ook een te koop.Het jy hom ingevoer want ek sien daar is iemand hier wat dit verkoop.Het jy enige ondervinding van hulle press.
Dankie
Beretta
Werk daardie seater goed maak diet enige wesnlike verskil ek beplan om ook een te koop.Het jy hom ingevoer want ek sien daar is iemand hier wat dit verkoop.Het jy enige ondervinding van hulle press.
Dankie
Beretta
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Lee Auto Prime II
JMJeagermeister wrote: En toe is daar nie meer oor nie![]()
![]()
![]()
Vir Parow Arms en Guns & Bows ook gebel...
Asb manne, help tog uitkyk!
Groete
JM
Bel vir Coen by Neo C. Hy sal dit h?. Het al goed by hom bestel en sy diens is puik.
http://neo-ccb.com/catalog/index.php?cPath=21_25_28_80
Groetnis!
Hein
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Lee Auto Prime II
Beretta, op sy eie sal hy seker nie so groot 'n verskil maak nie, maar gekoppel met al die ander prosesse is daar wel 'n verskil. Die mikrometer laat jou toe om die dimensie van elke slagdoppie te meet (hulle verskil tog in lengtes , hoor, selfs die CCI BR2 slagdoppies) Dan word die mikrometer gezero vir daai spesifieke slagdop en jy druk hom tot die korrekte diepte in. Die stelsel gee ook vir jou baie gevoel van hoe die slagdoppie "seat", en jy kan gou agterkom wanneer jou doppe begin moeg raak soos die primer pocket begin oop te maak.Beretta wrote: Hi Thomast
Werk daardie seater goed maak diet enige wesnlike verskil ek beplan om ook een te koop.Het jy hom ingevoer want ek sien daar is iemand hier wat dit verkoop.Het jy enige ondervinding van hulle press.
Dankie
Beretta
Dis maar 'n stadige proses, so een-een slagdoppie, maar hy werk baie lekker vir my. Ek het myne by Safari & Outdoor gekoop so 'n wyle terug.
Ek kan nie kommentaar lewer oor hulle presse nie, het nog nie een gebruik nie.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lee Auto Prime II
Hi THOMAST
Baie dankie vir jou response ek waardeer dit ek gee nie om vir die stadig laai nie wou net weet of dit sal help.Enige iets om dit beter te maak maar jy weet die ou agter die geweer daar is nie pille vir hom nie.Ek koop nie baie nie maar hou van goeie tools soos Mnr Zediker in sy boek se dit was een van sy goeie beleggings gaan ook die wilson case cutter koop as iemand net my redding wil koop