Page 1 of 1
Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 12:39 pm
by lechwe
Ek plaas die namens my broer op n plaas sowat 30 km vanaf Warden en 20 km vanaf Verkykerskop. Baie mooi Vrystaat jag tussen die sandsteen. Kontak hom gerus: Jan Meeaker 0798839760
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 2:10 pm
by ruaanb
R1800 vir 'n springbok

Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 2:34 pm
by Philip_R
Van daar af is die naaste karoo springbok R1800 se brandstof ver.
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 2:50 pm
by JohanvB
+-R1000 per dag voor 'n bok geval het..en dan het jy nog nie ge-eet of iets gedrink nie...o hel ek is 'n armgat!!
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 3:04 pm
by henning
ruaanb wrote:R1800 vir 'n springbok

Ek stem. Sal graag wil weet hoe hulle daardie prys regverdig.
Groete
Henning
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 3:20 pm
by baas
JohanvB wrote:+-R1000 per dag voor 'n bok geval het..en dan het jy nog nie ge-eet of iets gedrink nie...o hel ek is 'n armgat!!
Johan, lyk my ons skiet papier bokke op di baan die jaar en koop maar n bees agter kwart vir vleis.
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 3:28 pm
by BeesBreet
baas wrote:JohanvB wrote:+-R1000 per dag voor 'n bok geval het..en dan het jy nog nie ge-eet of iets gedrink nie...o hel ek is 'n armgat!!
Johan, lyk my ons skiet papier bokke op di baan die jaar en koop maar n bees agter kwart vir vleis.
Moet net nie te lank wag I'm daai agter kwart te koop nie... Na die winter gaan die vleisprys double up...
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 3:36 pm
by DawieKotze
Ek lewer nie gewoonlik kommentaar op pryse nie. Elke boer het die reg om te vra wat hy wil en ek het die reg om nee dankie te sĂȘ.
Maar hoe werk dit.......?
"Firearms may only be used on the shooting range."
Loop al die bokke dan op die skietbaan?
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 3:37 pm
by ruaanb
Ek ook nie Dawie maar wetter dit is belaglik.
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 4:48 pm
by Kallie404
Einaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaa..................!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 4:50 pm
by Dimitri
I hunted black wildebeest, blesbuck and springbok at Sardaville about 5 years ago. Back then they allowed me to walk and stalk and I did not have to shoot from a voorsit position.
It's a nice piece of property in the mountains and back then it offered very nice family accommodation. Considering it's proximity to JHB and if you are only looking for 2 or 3 animals to take home, I don't think it's terribly expensive. You won't find too many farms within a 200km radius of JHB where you will get springbuck at cheap prices. And surely you are not going to drive to the karoo if you only want 1 or 2 spingbuck and a blesbuck?
Zebra price is good and so is ostrich.
I think it is only fair to mention that, back then, the farm did not have proper coolroom facilities on the property. Lechwe, has this changed?
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 5:05 pm
by Kallie404
Zebra and ostrich.............not very high on my list of meat..............
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 5:09 pm
by ROBBIE1
Is maar taai ja, maar die beesprys self besag om te klim hier by ons.
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 5:38 pm
by JohanvB
Vraag en aanbod...
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 6:29 pm
by lechwe
Dimitri, thanx for the positive feedback. We have since built a cool room. Walk and stalk, voorsitjag all still options. The lechwe and fellow deer is on our adjacent property. Limited numbers available. Noting there are also no trophy charges. These are flat rates, irrespective of what been hunted. Distance wise 230 km ex Meyersdal.
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Thu Jan 14, 2016 9:10 pm
by Giepie
Terloops, is dit "fellow deer"? Ek dag dit is "fallow deer".

Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Fri Jan 15, 2016 8:53 am
by Wattlegrove
JohanvB wrote:Vraag en aanbod...
Die aanbod is daar, die vraag(myne) teen daai prys nie........
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Sat Jan 16, 2016 12:30 pm
by LeonS
Gelukkig het ek vriende met voerkrale....kry bees baie goegkoop by hul!! :-)
Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Sat Jan 16, 2016 3:16 pm
by Chris (vdB)
Ek moet dalk gaan vir n' springhaas of twee en dan pie maak

Re: Jaggeleentheid buite Verkykerskop
Posted: Sat Jan 23, 2016 7:47 am
by Steppenwolf
Looks like a real nice place in an area that must be the most unique in SA, simply stunning! If I compare these prices with any of those received thus far for 2016, I must admit its way more expensive Kilometer for kilometer and kilogram per kilogram. It is for the rich! or perhaps the ordinary guy who wants to do only one hunt for the year.