Page 1 of 1

Burris Ringe

Posted: Thu Jan 14, 2016 11:31 am
by BeesBreet
More

Ek is op soek na n stel "Burris extreme tactical" 30mm low

As iemand n stel raakloop of iewers op n winkel rak sien laat weet my asb

Baie dankie

Erhard

Re: Burris Ringe

Posted: Thu Jan 14, 2016 2:25 pm
by NJ_v_N
Jy kan vir VLT in pretoria n lui gee, hulle het altyd n groot verskeidenheid burris vooraad gehad.

Re: Burris Ringe

Posted: Thu Jan 14, 2016 2:50 pm
by JTM
Ek is weer op soek na die nuwe Burris Signature XTR ringe wat die inserts het. My gewone verskaffer wag nou al maande vir Burris voorraad om in te kom.

Re: Burris Ringe

Posted: Thu Jan 14, 2016 3:22 pm
by BeesBreet
NJ_v_N wrote:Jy kan vir VLT in pretoria n lui gee, hulle het altyd n groot verskeidenheid burris vooraad gehad.


Ek het hul gebel... Niks

Baie dankie

Re: Burris Ringe

Posted: Thu Jan 14, 2016 3:23 pm
by BeesBreet
JTM wrote:Ek is weer op soek na die nuwe Burris Signature XTR ringe wat die inserts het. My gewone verskaffer wag nou al maande vir Burris voorraad om in te kom.
Wie is jou gewone verskaffer JTM?

Re: Burris Ringe

Posted: Thu Jan 14, 2016 3:40 pm
by JTM
www.opticsinternational.co.za Jan Nolte. Jy kan hoor of hy dalk nog van die gewone XTR ringe het. Ek weet hy het van die Signature Zee ringe met inserts. Het vroƫer vandag die mail van hom ontvang:

Ek het die volgende 30mm Burris Signature Zee Ringe opgespoor, indien jy dit mag nodig kry:

420588 Medium
420587 High
420585 Extra High

Hulle kom met +/- 10 inserts.

Die prys is R1100 per stel.

Ons het wel die Millett Tactical DT00713 30mm Low (Basis tot Senter 21.35mm) beskikbaar teen R1250. Dit het nie inserts nie, maar is die naaste wat ons aan die Burris kan kom.

Re: Burris Ringe

Posted: Thu Jan 14, 2016 8:08 pm
by BeesBreet
Baie dankie JTM

Re: Burris Ringe

Posted: Fri Jan 15, 2016 5:46 pm
by BeesBreet
N Mede Jaracal lid het my getontak, hy het so stel ringe wat hy nog nie gebruik nie... Hy pos hul vir my... Dankie almal