More Manne
Ek is helemal 'n "newbie" as dit kom by "jakkalsjag",mar moenie worrie nie hierdie is nie 'n hoe roep ek jakkalse post nie,ek het nou al genoeg posts gelees ens. om te weet eerste stap is doen 'n kursus,soo in maart is ek vanplan om Tafjak se roepkursus by te woon. Ek wil wel vra oor kalibers,op die oomblik het ek net 'n 30-06 kan ek "jakkalsjag" met hom?Tweede vraag is op 'n later stadium as ek 'n geweer will kry vir jakkalse/varminting doel eindes waarna moet ek kyk?
Groete Toris
Newbie vra
-
Toris
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Tue Jan 05, 2016 12:36 pm
Newbie vra
CZ 550 lux 30-06
Winchester 12gauge
Glock .45 (still in consideration)
Winchester 12gauge
Glock .45 (still in consideration)
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Newbie vra
Skiet daai nulkwes met 110gr V-Max of 125gr Noslers dan sal hy werk vir 'n begin.
Later kan jy na so iets kyk: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=37895
Groete
Later kan jy na so iets kyk: http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=1&t=37895
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
- Chris (vdB)
- Hero Member

- Posts: 741
- Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am
Re: Newbie vra
Geno so vir die interresantheid, wat sal die spoed ongeveer wees met daai 110gr V-Max'e. Weet jy dalk?
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Toris
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Tue Jan 05, 2016 12:36 pm
Re: Newbie vra
Dankie Geno! Ek sal mar die naweek biekie gan speel by die skietbaan met die 110gr,ek skiet op die oomblik 150gr
CZ 550 lux 30-06
Winchester 12gauge
Glock .45 (still in consideration)
Winchester 12gauge
Glock .45 (still in consideration)
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Newbie vra
150gr biki stadig en swaar..ek het dalk so halwe box 110gr as jy wil oorkoop..
Sien jys in Alberton...waar is jou jagplase Toris??
Sien jys in Alberton...waar is jou jagplase Toris??
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Toris
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Tue Jan 05, 2016 12:36 pm
Re: Newbie vra
Cobus ek jag mar waar ek plek kry jong,meestal thabazimbi op 'n pel van my oom se plaas,maar ek het tot nou toe nie naasten by so baie gejag soos wat ek sou wou nie,pm my 'n prys op dai halwe pakkie 110gr asb
CZ 550 lux 30-06
Winchester 12gauge
Glock .45 (still in consideration)
Winchester 12gauge
Glock .45 (still in consideration)