9mm Ranger weer gesoek
Posted: Wed Jan 13, 2016 4:50 pm
Yes manne
Weet iemand dalk waar in JHB ek 127gr +p+ Ranger Ts of 124gr +p Speer Gold dots kan kry.Die ammo wat Safari vir my van die kaap af moes stuur het weer soos poep voor sie son verdwyn.
groete