Page 1 of 1
Skietbaan vir boog
Posted: Tue Jan 12, 2016 11:37 am
by Toris
More Manne
Weet enige iemand dalk van 'n skietbaan waar ek met my boog kan gan teiken skiet naby die Jhb/alberton area,ek weet daar was altyd een langs die R59 oppad meyerton toe maar dit lyk nie of hy meer da is nie?
Groete Toris
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Tue Jan 12, 2016 11:40 am
by henried
Extreme archery het al paar jaar terug toe gemaak. Ek weet Folkers hulle het 'n baan op hulle plaas, so 15km uit Alberton.
Vra hier vir meer inligting:
https://www.facebook.com/groups/ArcheryCorner/
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Tue Jan 12, 2016 4:19 pm
by Toris
Baie dankie henried!
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Wed Mar 23, 2016 12:13 pm
by egenis
Toris wrote:More Manne
Weet enige iemand dalk van 'n skietbaan waar ek met my boog kan gan teiken skiet naby die Jhb/alberton area,ek weet daar was altyd een langs die R59 oppad meyerton toe maar dit lyk nie of hy meer da is nie?
Groete Toris
Jis die sien ek nou bietjie laat raak.
Ons is besig om boogbaan by Rooikraal Skietbaan op te stel - seker nog so week of wat dan sal ons aan die gang wees. Sal ook winkel op perseel hê wat die belangrikste goet sal verkoop..
https://www.google.co.za/maps/place/Ste ... AQ_BIIZzAN
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Wed Mar 23, 2016 1:16 pm
by Dimitri
Toris,
I was at the Mandeville Sports Complex in Kensington JHB the other day. I noticed a number of target butts laid out neatly next to each other on what looked like it may have been a dedicated range. I have no other details but if Kensington is convenient for you then Google.
Regards
Dimitri
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Wed Mar 23, 2016 1:32 pm
by JTM
Ek ken nie jou area nie so dalk is dit te vêr van jou af. Ons het 'n paar jaar terug daar in Cullinan/Rayton omgewing by Magnum Archery se baan ons luggeweer nationals geskiet. Baie mooi baan met 'n gewone teiken baan en daan groot 3D baan. Ook 'n lekker winkel.
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Tue May 31, 2016 6:53 am
by egenis
Hello
So bietjie nuus...
Die skietbaan gaan die 11de Junie 2016 oopmaak.
Vir nou sal ons net naweke oop wees Saterdae van 0900 tot 1600 en Sondae vanaf 0900 tot 1500 (maar as jy iets graag wil koop en dis na ure kan jy mos die online shop gebruik

)
Kostes: R40 per persoon wat gaan skiet
Baan: 90m, field buts, broadhead buts, elevated hide, hide
Adres: Rooikraal Shooting Range, Farm Koppieskraal 162, Heidelberg, Gauteng
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Tue May 31, 2016 6:56 am
by VdWalt
Ai tog!! Verkeerde kant van die dorp!!!
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Tue May 31, 2016 7:23 am
by egenis
VdWalt wrote:Ai tog!! Verkeerde kant van die dorp!!!
Nee man! Pak 'n mandjie en gas braai en maak dit dag trippie!
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Sun Apr 09, 2017 7:12 pm
by Melckman
Manne
Die draad is nou redelik oud, maar ek sal graag weer die vloer wil oopmaak vir voorstelle vir goeie boog skietbane in Johannesburg.
Ek sien uit daarna om van julle te hoor.
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Mon Jan 08, 2018 10:15 pm
by SeanNel
het jy toe reggekom?
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Mon Jan 29, 2018 8:37 pm
by Melckman
Ek het...soort van. Rooikraal het ‘n redelike lekker baan, dis net ver en hulle is bietjie aan die duur kant. Ek doen nou maar moeite om Archers Edge toe te ry in Moreletapark.
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Tue Jan 30, 2018 10:18 am
by Harambe
Is jy bereid om al die pad tot in Brackenfell te ry?

Re: Skietbaan vir boog
Posted: Tue Jan 30, 2018 11:59 am
by Beer (Christo)
So terloops, is daar enige regulasies wat bepaal dat jy nie jou boog in jou erf in die dorp kan skiet nie...
Ek het onlangs 'n boog persent gekry en will begin oefen.....
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Tue Jan 30, 2018 12:24 pm
by Harambe
Beer (Christo) wrote:So terloops, is daar enige regulasies wat bepaal dat jy nie jou boog in jou erf in die dorp kan skiet nie...
Ek het onlangs 'n boog persent gekry en will begin oefen.....
Dit hang van die munisipale regulasies af. Bv. in Kaapstad mag jy boogskiet op jou erf, maar jy mag nie oor 'n openbare pad skiet nie.
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Tue Jan 30, 2018 12:39 pm
by Beer (Christo)
Harambe wrote:Beer (Christo) wrote:So terloops, is daar enige regulasies wat bepaal dat jy nie jou boog in jou erf in die dorp kan skiet nie...
Ek het onlangs 'n boog persent gekry en will begin oefen.....
Dit hang van die munisipale regulasies af. Bv. in Kaapstad mag jy boogskiet op jou erf, maar jy mag nie oor 'n openbare pad skiet nie.
Jammer ek hi-jack - maar waar sal ek begin soek vir sulke regulasie - net ingeval een van die bure dalk 'n probleempie het
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Tue Jan 30, 2018 1:20 pm
by Harambe
Beer (Christo) wrote:Harambe wrote:Beer (Christo) wrote:So terloops, is daar enige regulasies wat bepaal dat jy nie jou boog in jou erf in die dorp kan skiet nie...
Ek het onlangs 'n boog persent gekry en will begin oefen.....
Dit hang van die munisipale regulasies af. Bv. in Kaapstad mag jy boogskiet op jou erf, maar jy mag nie oor 'n openbare pad skiet nie.
Jammer ek hi-jack - maar waar sal ek begin soek vir sulke regulasie - net ingeval een van die bure dalk 'n probleempie het
probeer hierdie. Dis nou die skakel vir Kaapstad, maar as jy rondkliek behoort jy op jou munisipaliteit af te kom:
https://openbylaws.org.za/za-cpt/act/by ... nuisances/
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Tue Jan 30, 2018 1:20 pm
by Harambe
Of begin dalk by die begin:
https://openbylaws.org.za/
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Tue Jan 30, 2018 2:07 pm
by Beer (Christo)
Dankie
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Tue Jan 30, 2018 3:17 pm
by Harambe
Ek moet eintlik vir jou dankie se want ek het nooit geweet daardie webtuiste bestaan nie!
Re: Skietbaan vir boog
Posted: Tue Jan 30, 2018 3:48 pm
by SeanNel
Laat my asb weet as julle nog ranges kry wat jag en competitive boogskiet diens... ons probeer die databasis vir die boogjagters opbou
http://bowhunterscorner.com/business-di ... ry-ranges/