Page 1 of 1

Jagkaliber regulasies

Posted: Mon Jun 13, 2011 2:25 pm
by Biltong
Is julle manne bewus van die jagregulaises wat afgekondig is. Ek het onderstaande op 'n ander forum raakgeloop.

This has now been published in the Govt Gazette of 27 May. Still to be approved.

Bullet weights and not calibre are now applicable to various categories of game.

35gr min up to rock hyrax ("dassie"), all rodents and feathered game - this implies no 32 or 33gr 22 LR, .17's and air rifles!

50gr for gamer up to the size of springbok (so no 45gr Hornet for any on the tiny antelope).

100gr thereafter up to impala, warthog, blesbuck, common reedbuck and nyala ewes (so don't bring 85gr TSX, 90gr Scirrocos or 85gr Hornady IB etc for your 243?!)

130gr thereafter up to Black Wildebeest, Tsessebe, Nyala Bulls and Hartebeest (so no 120gr 6.5's and where exactly do the .25's and 6.5mm's fit now anyway!)

150gr thereafter up to Blue Wildebeest, Kudu, Gemsbok, Sable, Roan and Leopard.

175gr up to Eland (excl lion and buff)

250gr for larger up to buff and giraffe (meaning 250gr .33's and .35's would be legal?)

300gr for larger - i.e. hippo and elephant (so 286gr 9.3 is illegal?!)

For thick skinned game solids or monometal only - so as per their definition,
croc, buff and hippo require solids (including buff in herds etc!?)

For handgun hunting the jump is from 35gr right up to 150gr! If you have a 270 Win handgun, and Encore or XP or JDJ shooting anything lighter than 150gr you can't hunt anything larger than rock hyrax!! The Springbok category is not referred to and the next jump is to 250gr for lion, buff, giraffe and 300gr for larger and including elephant, rhino and hippo.

Solids only on Buff...[/color][/co

Re: Jagkaliber regulasies

Posted: Mon Jun 13, 2011 2:30 pm
by 222
Biltong

Waar kry jy dit? Nou wat nou van die Impala's, GSC, Barnes ens?


Gerrie

Re: Jagkaliber regulasies

Posted: Mon Jun 13, 2011 2:37 pm
by Biltong
Gerrie,

Ek het 'n PDF afskrif van die staatskoerant waarin dit gepubliseer is. Weet net nie hoe om dit op die forum te laai nie. Photobucket werk nie want dit is nie 'n erkende "image file" nie.

As jy jou e-pos adres gee sal ek dit aanstuur.

Re: Jagkaliber regulasies

Posted: Mon Jun 13, 2011 2:40 pm
by Biltong
Hier's 'n website waar dit afgelaai kan word.

http://www.info.gov.za/view/DownloadFil ... ?id=146677

Re: Jagkaliber regulasies

Posted: Mon Jun 13, 2011 3:14 pm
by Biltong
Ludwig,

Dit maak geen sin nie. Volgens my moet hulle nie eers probeer on sulke wetgewing uit te bring nie want dit is onuitvoerbaar en kan nie ge-polisieer word  nie.  Die boer weet mos watter kailber werl nou al die afgelope hoeveel jaar! Verder is daar volgens my geen basis waarop kalibers geklassifiseer kan word om sekere boksoorte mee te mag jag nie aangesien nie kaliber, of projektiel gewig of selfs energie op sy eie gebruik kan word nie.

As ek nou 'n eland agter die oor will skiet met die .243 is dit mos oor as genoeg kaliber. of wat praat ek? Dink bietjie hoe dit manne wat wild oes vir 'n lewe gaan beinvloed.

Al regualsie wat volgens my kan sin maak is dat die .22lr nie gebruik mag word op boksoorte nie en dat daar iewers 'n afsypunt moet wees volgens kaliber vir buffels en groter. Ek dink natuurlik ek kan 'n buffel gemaklik gaan jag met my .338 en 275gr of swaarder projektiel teen 2500fps. 

Re: Jagkaliber regulasies

Posted: Mon Jun 13, 2011 3:18 pm
by Frederik
Nou waar en vir wie kan ons, ons inhoud oor die saak gee?

Re: Jagkaliber regulasies

Posted: Mon Jun 13, 2011 3:26 pm
by 222
Wel

Ek sal vir my nog 'n geweer moet koop want ek het nie een wat 'n 150gr koeel akkuraat kan skiet nie. Verwys na:

150gr thereafter up to Blue Wildebeest, Kudu, Gemsbok, Sable, Roan and Leopard.

Re: Jagkaliber regulasies

Posted: Mon Jun 13, 2011 3:33 pm
by Monrique (SJ)
Hierdie wet is seker vir die kerels wat met die spies en assegaai jag!! ;D

Maak vir my nie sin hoe hulle aan die goed gekom het nie


Groetnis

Re: Jagkaliber regulasies

Posted: Mon Jun 13, 2011 4:30 pm
by Frederik
Persoonlik dink ek Namibie en Zimbabwe het dit baie meer raak met minimum energie en nie kaliber nie.

Re: Jagkaliber regulasies

Posted: Mon Jun 13, 2011 8:56 pm
by Pvdw
Manne ek het Donderdag en Vrydag 'n kursus by SAJWV in Pta bygewoon. Ek het die vir Nico daar gewys en hy het vir my ges? die ding is in die bek geruk en vir eers net daar gestop. Dis nog nie deur nie en almal sit eersdaags om die tafel en gesels oor die ding.

Ek gaan Woensdag weer soontoe om iets op te tel, sal net weer mooi vra wat gaan vir wat en dan sal ek hier kom verslag doen :angel: :angel: :police:


Hi Ludwig jy vat my 30-30 laag ne!!! ;D ;D ;D ;D Verkoop jou 270 en koop 'n 30-30 ;) ;)

Peet

Re: Jagkaliber regulasies

Posted: Mon Jun 13, 2011 9:30 pm
by Jagtersdok
ek jag eerder met 38 special voor ek daai 30 30 skiet as ons nou regtig cowboys en crooks wil speel ;D

Ek grap sommer net

Re: Jagkaliber regulasies

Posted: Mon Jun 13, 2011 9:38 pm
by Penkop
Al plek waar hulle hierdie re?ls kan probeer toepas is met kompetisieskiet op papierbokke...

Re: Jagkaliber regulasies

Posted: Tue Jun 14, 2011 4:08 pm
by Biltong
AS iemand belang stel kan julle vir Thea Carrol by departement van Omgewingsake 'n e-pos stuur. Dis hulle wat aan die roer staan van hierdie wetgewing. :-[ Dis dalk 'n goeie idee as 'n paar manne laat weet dat die wetgewing nie sal werk nie en dan positiewe voorstelle maak. Dit sal nie help om hulle sleg te se nie, :-X al voel mens dalk dit sal jou beter laat voel. ;)
tcarrol@environment.gov.za.
www.environment.gov.za

Re: Jagkaliber regulasies

Posted: Tue Jun 14, 2011 7:16 pm
by Frederik
In elk geval dit is wat ek vir Thea Carrol gestuur het.

"Dear Mrs. Carrol

I must state that I do not agree on some of the standards especially since they are based on bullet construction of at least 10-20 years ago.
Basically I would rather see that a minimum caliber being considered and a minimum amount of energy as the bullets rarely fail in these modern days.

Your standard for using a solid only on buffalo could also cause a lot of problems wounding other buffalo standing behind the one that is shot.
And in all fairness how are you going to employ and enforce these new norms and standards ?

When it comes to minimum caliber and energy levels we have a very good idea what the standards are for each caliber and will have a way to enforce these new norms and standards. 

For what is considered now how will you know if a .243 bullet is a 100gr bullet and not with a 85gr bullet in a loaded round ?

There are also a lot of calibers even with the right bullet weight that do not have a lot of energy compared to others for instance a 30-30 shooting a 150gr will have the energy of  2580 Joule/1,903 ft?lbs  while a 243 with a 100gr bullet will have the energy of 2800 Joule/2,080 ft?lbs.

But according to the new norm and standards the biggest animal allowed to be shot with a 243 and a 100gr bullet is an nyala ewe with maximum 120kg bodyweight but with the 150gr bullet of the 30-30 you are allowed to shoot a roan antelope with 500kg maximum bodyweight???

So I would really look very hard at how they have setup the minimums in Zimbabwe and in Namibia with minimum energy levels as well as calibers  and rather work from there."

Jammer dat ek nou die 30-30 as voorbeeld gebruik het  ;D