Page 1 of 1
Soek Jag plek vir 2016
Posted: Thu Jan 07, 2016 2:49 pm
by NiEmAnD
Midag, ons is so 10 manne wat elke jaar saam jag soek plek in die vrystaat vir SWB, Springbok, Blesbok ens. As julle kan help sal ek dit waardeer.
Re: Soek Jag plek vir 2016
Posted: Thu Jan 14, 2016 10:35 am
by Roger
Self..
Re: Soek Jag plek vir 2016
Posted: Thu Jan 14, 2016 11:03 am
by Capt. Yoda
Waar is Oom PW nou?
Re: Soek Jag plek vir 2016
Posted: Thu Jan 14, 2016 12:24 pm
by Ashley
Capt. Oblivious wrote:Waar is Oom PW nou?
Hy gan nou storm... hy vat net n aanloop

En NiEmAnD gan hom kan keer nie

Re: Soek Jag plek vir 2016
Posted: Thu Jan 14, 2016 12:28 pm
by Dolf014
niemand wil vir Niemand antwoord nie.
Seker nuut hierso

Re: Soek Jag plek vir 2016
Posted: Thu Jan 14, 2016 12:30 pm
by Ashley
Dolf014 wrote:niemand wil vir Niemand antwoord nie.
Seker nuut hierso

Stel NiEmAnD hul self meer voor nie..?

Re: Soek Jag plek vir 2016
Posted: Thu Jan 14, 2016 12:50 pm
by VdWalt
NiEmAnD dink julle is snaak nie.....
Re: Soek Jag plek vir 2016
Posted: Thu Jan 14, 2016 12:56 pm
by Gawie(13mm)
Iemand moet vir NiEmAnD help asb.

Re: Soek Jag plek vir 2016
Posted: Wed Mar 09, 2016 3:26 pm
by FransP1
Manne ,julle kan oom Paul Nel kontak .Hy boer duskant koffiefontein. hy is gewoonlik vol besprekk maar dalk kan hy help. Sy nommer is 0825775034 of 0827894926. Het self laasjaar daar gejag en is sy pryse billik .Sy opset is ook baie goed .
Hoop julle kom reg.
Groete
Frans
Re: Soek Jag plek vir 2016
Posted: Wed Mar 09, 2016 3:55 pm
by Jakkalsgat
Middag aan Niemand spesifiek nie.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 9&start=25
Kyk op die topic en bel my maar!
Dalk bel niemand my!
Re: Soek Jag plek vir 2016
Posted: Wed Mar 09, 2016 5:04 pm
by Boesman10
As julle groep so bietjie verder wil ry in die Karoo se rigting is julle welkom om vir my 'n epos te gooi na
master@wetdog.co.za
Re: Soek Jag plek vir 2016
Posted: Thu Mar 10, 2016 7:15 am
by FHM
Lyk my iemand kan die man help maart Niemand kom terug nie...
Re: Soek Jag plek vir 2016
Posted: Thu Mar 10, 2016 8:27 pm
by hpcoetzer
As julle wil uithaal en groot gaan, Otterskloof daar by Philippolis, Van der kloof dam.