Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
My pa stuur nou die foto vir my. Teef in geroep, weet nie wat se roep nie maar hy se so 20min gesit toe kom draf sy in.
Die 50gr V-max maak mooi in die .223! Sy mikpunt is 40 vir die jaar, so hy ry nou rond soek nog een.. Bly om tesien my patrone wat ek laai skiet raak.
sketch-1451418206278.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Toe ek nog Op Straussburg (15km buite Upington) gebly het; het my vrou n rammetjie met die bottel groot gemaak.
Oulike troetel dier; totdat hy agterkom sy skerp horingkies is lekker speelgoed.
Wat vir my baie oulik was; hy kom staan langs jou op sy agterpote, dan moet jy sy bors krap. Weet nie of dit net die rammetjies is wat sulke dinge doen nie?
Skiet met 308 Voere (erf stuk) ons loop al 40 jaar saam.