Kan iemand my dalk met ñ naam en nommer verskaf van
ñ besigheid of person wat grondverskywings
werk doen in Middelburg EC. Byvoorbaat dankie.
Middelburg EC
- Gideon S
- Full Member

- Posts: 207
- Joined: Tue Jun 23, 2015 2:40 pm
Re: Middelburg EC
Middag Seekoegat,
Probeer gerus vir Jhan Opperman van Cradock. Hy werk in die area met vele masjiene - sy nommer is 083 652 nul een vyf vyf. Hoop jy kom reg.
Probeer gerus vir Jhan Opperman van Cradock. Hy werk in die area met vele masjiene - sy nommer is 083 652 nul een vyf vyf. Hoop jy kom reg.
Sako85 300WSM, TikkaT3 260Rem, TikkaT3 260Rem, TikkaCTR 6.5CM, TikkaCTR 308Win, TikkaT3x 223Rem, Win22-250Rem,Howa6.5Creed, Howa6.5 Grendel, Howa204Ruger, Miroku 12Ga, Zabala 12Ga, Obendorff Mauser 22lr, Glock17, Glock26, AirArmsS510 #2 x2, CZ 200S .177
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Middelburg EC
Ek kan Johan Opperman persoonlik aanbeveel. Hy het damme en paaie by my gedoen. Sy werk is goed en hy jou nie rond nie.
-
seekoegat
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun Jun 28, 2009 12:13 pm
Re: Middelburg EC
Baie dankie, sal hom n lui gee.
