Page 1 of 1
Nuwe Lid
Posted: Sun Jun 12, 2011 7:38 am
by TASCO
Goeie more ut die Kalahari!
My forum naam, TASCO, is afkomstig van my voorletters en van en toevallig ook my eerste teleskoop wat ek gehad het.
Ek vind die forum baie interresant en dit is lekker om al die opinies te lees!
Groete
TASCO
Re: Nuwe Lid
Posted: Sun Jun 12, 2011 8:58 am
by Kalahari
Tasco
Welkom en geniet die forum. Lekker plek die.
Kalahari
Re: Nuwe Lid
Posted: Sun Jun 12, 2011 10:24 am
by Francois Marais
TASCO
WELKOM, hoop jy like.....
Mooi loop
Francois
Re: Nuwe Lid
Posted: Sun Jun 12, 2011 12:34 pm
by Gerhard
Welkom by die kamp vuur
[img width=560 height=420]
http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 010354.jpg[/img]
Jy gaan dit geniet hier...
Re: Nuwe Lid
Posted: Sun Jun 12, 2011 4:49 pm
by Jaco Swart
Welkom Tasco .
Geniet die forum.
Groetnis
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Jun 13, 2011 7:51 am
by BLOK
Tasco
Baie welkom en mag jy die forum so aangenaam vind soos Tabasco.

Van watter deel is jy in die kalahari.
Blok
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Jun 13, 2011 3:38 pm
by Monrique (SJ)
Baie welkom
Geniet dit
Groetnis
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Jun 13, 2011 5:43 pm
by prohunt
Welkom Tasco, ons leer lekker saam hier.......geniet!!!
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Jun 13, 2011 6:22 pm
by Pvdw
Welkom Tasco, gepaste naam daai van jou.
Peet
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Jun 14, 2011 12:28 pm
by Dawid
Baie welkom hier TASCO.
Re: Nuwe Lid
Posted: Tue Jun 14, 2011 7:07 pm
by Jagtersdok
Welkom hier ou maat
Neels
Re: Nuwe Lid
Posted: Sun Jun 19, 2011 9:12 am
by PITSMIT
welkom tasco
geniet dit hier en skiet reguit
pitsmit
uitenhage
Re: Nuwe Lid
Posted: Sun Jun 19, 2011 9:17 am
by JPS
Welkom Tasco,
Geniet
Groete
JP
Re: Nuwe Lid
Posted: Mon Jun 20, 2011 8:24 pm
by theedge
Re: Nuwe Lid
Posted: Wed Jun 22, 2011 7:33 pm
by .::Alwyn-U::.
Baie welkom geniet dit hier!