.375 H&H ladings
Posted: Thu Jun 09, 2011 10:16 pm
Ek het vandag vir my 250gr Sierra gameking gekry vir die .375, ek gebruik s335 met die 300gr's maar het nog nie lading ontwikkel vir 250gr' s, enigiemand 'n idee van 'n toepaslike lading vir hierdie punt as mens so +/- 2500fps wil behaal. daar is niks aangeteken in die herlaai boekie van somchem nie.