https://www.usconcealedcarry.com/blog/
Hierdie manne gee 'n gratis gids weg om jou te help om meer akkuraat te skiet. As jy die skakel oopmaak sal dit jou 'n opsie gee om jou epos adres in te sit. Dan stuur hulle 'n skakel wat jy gebruik om die handleiding in .pdf af te laai. Ek het vinnig 'n oorsig gedoen, dit lyk goed.
101 Handwapen Akkuraatheid "geheime"
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4792
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
101 Handwapen Akkuraatheid "geheime"
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: 101 Handwapen Akkuraatheid "geheime"
Dankie vir die deel Carl 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Banzo
- Jr. Member

- Posts: 62
- Joined: Sun Jun 28, 2015 7:15 pm
Re: 101 Handwapen Akkuraatheid "geheime"
Dankie Carl, dit is 'n lekker stukkie leesstof.
Hier is 'n direkte skakel na die pdf toe vir die wat sukkel: https://www.usconcealedcarry.com/downlo ... PDF_SM.pdf
Hier is 'n direkte skakel na die pdf toe vir die wat sukkel: https://www.usconcealedcarry.com/downlo ... PDF_SM.pdf
30-06 Musgrave Mod 90