Page 1 of 1
Ook Nuut
Posted: Thu Jun 09, 2011 4:10 pm
by DSG
Hallo Almal,
Wil darem maar net hallo se' hier uit Durbanville uit, ek geniet die forum met sy interessante topics baie!
Groete
Gerrit
Re: Ook Nuut
Posted: Thu Jun 09, 2011 4:18 pm
by Jagtersdok
Baie welkom Gerrit
Re: Ook Nuut
Posted: Thu Jun 09, 2011 4:45 pm
by Pvdw
Welkom Gerrit. As jy so baie hier leer soos ek gaan jy BAIE leer
Peet
Re: Ook Nuut
Posted: Thu Jun 09, 2011 4:49 pm
by Gerhard
Welkom by die kamp vuur...
[img width=560 height=420]
http://i3.photobucket.com/albums/y62/Ja ... 010354.jpg[/img]
Hier raak dit nogal lekke. ;D
Re: Ook Nuut
Posted: Thu Jun 09, 2011 4:57 pm
by Monrique (SJ)
Baie welkom Gerrit
Hoop jy geniet dit hier by ons.
Groetnis
Re: Ook Nuut
Posted: Sun Jun 12, 2011 12:07 am
by theedge
Re: Ook Nuut
Posted: Sun Jun 12, 2011 11:24 am
by Francois Marais
Gerrit
WELKOM, hoop jy like.....
Mooi loop
Francois
Re: Ook Nuut
Posted: Sun Jun 12, 2011 2:46 pm
by .::Alwyn-U::.
Sjoe die forum grooi gou! Welkom welkom
Re: Ook Nuut
Posted: Sun Jun 12, 2011 5:05 pm
by Theo E
dsg
welkom welkom jy sal geniet
theo
Re: Ook Nuut
Posted: Sun Jun 12, 2011 9:02 pm
by Jaco Swart
Welkom
Hoop jy geniet.
Groetnis
Re: Ook Nuut
Posted: Mon Jun 13, 2011 4:46 am
by Dawid
Baie welkom Gerrit, geniet dit dis heerlik hier.
Re: Ook Nuut
Posted: Sun Jun 19, 2011 9:10 am
by PITSMIT
welkom gerrit
geniet hom
pitsmit
uitenhage
Re: Ook Nuut
Posted: Sun Jun 19, 2011 9:21 am
by JPS
Baie Welkom Gerrit
Ek glo jy sal dit baie geniet hier.
Groete
JP
Re: Ook Nuut
Posted: Sat Jul 02, 2011 8:42 am
by Wiehan111
Gerrit Baie welkom en geniet dit
Re: Ook Nuut
Posted: Sat Jul 02, 2011 9:43 am
by BLOUVALKIE
Hallo oom welkom hier
Blouvalkie
Re: Ook Nuut
Posted: Sun Jul 03, 2011 9:49 am
by Dewie
Hallo Oom
Ek hoop oom geniet dit hier op die forum
Dewie
Re:Nuut hier.OVS.
Posted: Sun Jul 03, 2011 10:10 am
by Bees
Goeie dag almal. Eks nuut hier.Vanaf die Oranje Vrystaat. Eks baie lief vir jag en buite lewe. En natuurlik geniet ek probleem dier beheer bitter baie. GESEENDE SONDAG VIR ALMAL.
Re: Ook Nuut
Posted: Sun Jul 10, 2011 8:30 am
by james 303
Welkom en geniet dit