LED Bar Lights
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
LED Bar Lights
Hallo,
Weet iemand dalk waar ek van die ligte kan koop, ek sien daar is 'n paar websites maar dit is baie duur.
Ek het op facebook op Efficient Led Lights afgekom en die pryse lyk baie goed, maar die persoon verskaf net.
Waar kan ek dit laat op sit, het iemand op die forum dalk al vir hulle karre laat opsit ?
Dankie

.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- Katefbessie
- Hero Member

- Posts: 778
- Joined: Tue Aug 06, 2013 3:36 pm
Re: LED Bar Lights
Enige Auto Electrician of 4x4 winkel sal hul vir jou kan fit.
Natuur die enigste rusplek vir die siel
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
.243 Ackley Imp.
6.5-06 A-Square
45-70 Marlin 1895 GBL
12 boor Browning Semi-Auto
Glock 17
Bowtech Destroyer 350
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: LED Bar Lights
As dit dieselde kwaliteit as ons s'n is, is dit deur en deur elke pennie werd
Groete
Groete
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: LED Bar Lights
die ligte werk goed
ek word verlede naweek in n roadblok gestop die bobjaan spietkop reken my die bar is onwettig
ek word verlede naweek in n roadblok gestop die bobjaan spietkop reken my die bar is onwettig
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: LED Bar Lights
Daai bobbejaan is korrek.blaser wrote:die ligte werk goed
ek word verlede naweek in n roadblok gestop die bobjaan spietkop reken my die bar is onwettig
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Maanboef
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Thu Feb 27, 2014 4:59 am
Re: LED Bar Lights
Mag net nie op jou brights gekoppel word nie.Hulle sit n aparte switch in.So het ek gehoor.
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: LED Bar Lights
Gawie kan jy asb uitbrei hieroor?Gawie(13mm) wrote:Daai bobbejaan is korrek.blaser wrote:die ligte werk goed
ek word verlede naweek in n roadblok gestop die bobjaan spietkop reken my die bar is onwettig
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: LED Bar Lights
Gaan lees hierdie artikel: http://www.mccarthy4x4.co.za/images/fil ... Letter.pdf
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
Striker.
- Full Member

- Posts: 196
- Joined: Sun Oct 25, 2015 3:35 pm
Re: LED Bar Lights
Baie dankie oom Jean. Ek maak so.
30-06 Steyr Mannlicher SM12
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
6mm Creedmoor Ruger Precision Rifle
204 Ruger Howa
223 Ruger AR 15
12Ga Browning
9mm S&W M&P Shield
357 Mag Ruger Security Six
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: LED Bar Lights
Dankie Jean.
Jou vingers was vinniger as myne.
Daar was nou onlangs 'n saak in NAM waar die regter die boete wat 'n motoris ontvang het teruggetrek het. Sy moes toegee dat tye verander en dat selfs nuwe motors met LED ligte uitkom. Die wette hou dus nie tred met die tye nie.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Jean Marais
- Hero Member

- Posts: 2687
- Joined: Tue Feb 28, 2012 3:35 pm
Re: LED Bar Lights
Gawie, ek stem 100% saam met die berig. Stel net duidelike riglyne daar wat jou wel toelaat om dit wettig op te mag sit.
Kolskoot groete!!
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
Jean Marais (Centurion)
(“Logic will get you from A to B. Imagination will take you everywhere.” - Albert Einstein)
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: LED Bar Lights
gawie
wat het nam se wetgewing met ons te doen
dit was n bobjaan spietkop nie n bobbejaan nie daar is n verskil
wat het nam se wetgewing met ons te doen
dit was n bobjaan spietkop nie n bobbejaan nie daar is n verskil
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: LED Bar Lights
Blaser, indien jy die moeite sou doen om self ondersoek te doen, sou jy vind dat Namibië hul wetgewing mbt. LED motor ligte, op Suid Afrika s'n skoei weens 'n gebrek aan die nodige wetgewing van hul eie. Aangesien baie van ons lede op Jaracal van Namibië is of dat baie van ons Namibië besoek, is dit juis relevant.blaser wrote:gawie
wat het nam se wetgewing met ons te doen
dit was n bobjaan spietkop nie n bobbejaan nie daar is n verskil
Moet asb. nie iemand anders probeer verkleineer omrede jy onwettig optree nie. Hy het nie die wet gemaak nie. Die feit dat hy sy werk doen verdien tog seker 'n mate van respek?
Groetnis.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: LED Bar Lights
wie het ek verkleineer
wat laat jou dink ek tree onwettig op my lig het dan n skakelaar en is glad nie aan die voertuig se lig sisteem gekoppel nie
ja jy is reg ek het geen respek vir hom nie want hy het baie duidelik net omkoop geld gesoek

Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: LED Bar Lights
Blaser, my pa het sy werk verloor deur iemand n f#@&en bobbejaan te noem. Dis veel meer as verkleineering. Jy kan dink wat jy wil, maar passop maar wat jy sê. Ek het ondervinding daarvan. As jy die stuk lees wat Jean deurgee is die lig onwettig.
As jy kwaad geword het oor die man omkoopgeld soek, wat het jy daaraan gedoen behalwe jou misnoeë uitspreek hier op die forum?
As jy kwaad geword het oor die man omkoopgeld soek, wat het jy daaraan gedoen behalwe jou misnoeë uitspreek hier op die forum?
Groete, Willie
- Rooster1089
- Full Member

- Posts: 182
- Joined: Thu Feb 14, 2013 1:57 pm
Re: LED Bar Lights
Ok dinge loop nou na 'n ander storie toe hier.
Kom ons kom net bietjie terug na die onderwerp asb manne.
So as ek die lig opsit en nie Koppel op my kar ligte nie, en ook dit nie op die teerpaai gebruik nie
behoort ek veilig te wees?
Dankie
Kom ons kom net bietjie terug na die onderwerp asb manne.
So as ek die lig opsit en nie Koppel op my kar ligte nie, en ook dit nie op die teerpaai gebruik nie
behoort ek veilig te wees?
Dankie
.270 Howa
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
12 br Baikal
12 br O/U Webley & Scott
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: LED Bar Lights
Blaser, ek wil graag verstaan hoekom jy so omgekrap is oor die voorval. Indien jy al die nodige inligting oor die voorval aan ons deurgee, sal ons nie hoef te wonder nie.blaser wrote:wie het ek verkleineer
wat laat jou dink ek tree onwettig op my lig het dan n skakelaar en is glad nie aan die voertuig se lig sisteem gekoppel nie
ja jy is reg ek het geen respek vir hom nie want hy het baie duidelik net omkoop geld gesoek
1. Om iemand 'n bobbejaan te noem, is afbrekend teen oor die bobbejaan en die persoon aan wie jy die titel toedig. Die bobbejaan weet dat hy nie 'n mens is nie.
2. Streng volgens die wet in Suid Afrika, is dit onwettig. Selfs om net die lig op jou voertuig te hê, maak jou voertuig onpadwaardig. Dit handel hoofsaaklik oor die plasing van die ligte. Dit mag nie hoër as 1.4 m van die grond wees nie. Dit moet ewe ver, aan weerskante van 'n denkbeeldige middel lyn van die motor geplaas wees. Die rede hiervoor is dat jy nie vir 'n motorfiets aangesien wil word nie.
3. Het die persoon jou pertinent vir omkoopgeld gevra? Indien jy bewyse daarvan het, sou ek jou aanraai om hom te rapporteer. Deur 'n blinde oog te draai vir korrupsie maak dat iemand wat nie so wetsgehoorsaam soos jy is nie, heel moontlik geboelie gaan word om wel omkoopgeld te betaal.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: LED Bar Lights
Rooster, jammer vir die hi-jack. Volgens wat ek verstaan van Jean se stukkie is dit onwettig. As dit op is en nie gekoppel is nie, is die kar onpadwaardig. Dis saak hier in Nam was die persoon beboet en het dit in die hof getoets waarna die boete terug getrek was. Ek glo nie die regter het die wet korrek toe gepas nie. Ons wette is maar dieselfde as by julle.
Groete, Willie
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: LED Bar Lights
ja gawie ek dink ons leef in twee verskilende werelde
die bobjaan tel toe mos die 30 verskillende led ligies in die bar en reken my ek mag net 2 ekstra ligte op n kar he en nie 30 nie
om die man met bobbejaan te vergelyk is om n bobbejaan te beledig
die bobjaan tel toe mos die 30 verskillende led ligies in die bar en reken my ek mag net 2 ekstra ligte op n kar he en nie 30 nie
om die man met bobbejaan te vergelyk is om n bobbejaan te beledig
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: LED Bar Lights
Jy is heeltemal korrek in jou aanname. Ek is baie liberaal in my uitkyk op die lewe. Dit is egter nie polities van aard nie, maar eerder 'n kwessie van "kennis is mag".blaser wrote:ja gawie ek dink ons leef in twee verskilende werelde
die bobjaan tel toe mos die 30 verskillende led ligies in die bar en reken my ek mag net 2 ekstra ligte op n kar he en nie 30 nie
om die man met bobbejaan te vergelyk is om n bobbejaan te beledig
Blaser, daai man ken die letter van die wet. Elke LED word as een "gloeilamp" gereken. Volgens die wet mag jy net ses wit ligte op die voorkant van jou voertuig hê wat vorentoe skyn.
Rooster, ek vra omverskoning vir die skaking van jou draad, maar hierdie grys gebied in ons wet kan jou dalk geld kos. Ons het nie almal tyd om in die hof te gaan staan nie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: LED Bar Lights
Gawie(13mm) wrote:Jy is heeltemal korrek in jou aanname. Ek is baie liberaal in my uitkyk op die lewe. Dit is egter nie polities van aard nie, maar eerder 'n kwessie van "kennis is mag".blaser wrote:ja gawie ek dink ons leef in twee verskilende werelde
die bobjaan tel toe mos die 30 verskillende led ligies in die bar en reken my ek mag net 2 ekstra ligte op n kar he en nie 30 nie
om die man met bobbejaan te vergelyk is om n bobbejaan te beledig
Blaser, daai man ken die letter van die wet. Elke LED word as een "gloeilamp" gereken. Volgens die wet mag jy net ses wit ligte op die voorkant van jou voertuig hê wat vorentoe skyn.
Rooster, ek vra omverskoning vir die skaking van jou draad, maar hierdie grys gebied in ons wet kan jou dalk geld kos. Ons het nie almal tyd om in die hof te gaan staan nie.
Ok, as dit die geval is, is my Kombi met sy Daytime running lights per definisie ook onwettig. So ook alle Audi's en Range Rovers wat standaard met daardie LED Daytime running lights uitkom. Hulle kan dan nie die mense met LED bars viktimiseer nie..
Dit is 100% reg as hy die wet wil toepas,maar dan moet dit konsekwent wees.
Last edited by Piet Pille on Thu Dec 03, 2015 1:02 pm, edited 1 time in total.
- Piet Pille
- Hero Member

- Posts: 2092
- Joined: Thu Mar 29, 2012 2:07 pm
Re: LED Bar Lights
Oeps...
My motorfiets ook! hyt ook LED Daytime Running lights in sy hooflig (standaard)
My motorfiets ook! hyt ook LED Daytime Running lights in sy hooflig (standaard)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Piet Pille on Thu Dec 03, 2015 1:00 pm, edited 1 time in total.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: LED Bar Lights
piet jy is n slim man viktimiseer is die regte woord maar sy moer hy moet eerder na sy vriede met hulle wrakke op die pad kyk
ja ou gawie ek is ook baie liberaal maar polities is waar die verskil inkom
ja ou gawie ek is ook baie liberaal maar polities is waar die verskil inkom
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: LED Bar Lights
Nou waar is die beste pryse van die goed? Ek wil een grote voor sit, om die paint van n taxi van agter af te brand en twee aan die kante vir wanneer ek patrollie ry om die bobjane wat langs die pad le te kan sien!!!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: LED Bar Lights
Manne, drie dinge is baie duidelik uit hierdie draad:
1. Die wette hou nie tred met die tegnologie nie. Daarom het die Namibiese regter die aangeklaagde die voordeel van die twyfel gegee.
2. Blaser haat alle bobbejane. Of hul nou in die bome is of agter die bosse.
3. Piet Pille, is een van die mees welaf lede op Jaracal as ek so na sy vloot kyk. Almal 2015 modelle. Hy hou die mense daar op Grootfontein net so op die randjie van die dood lyk dit my.