Page 1 of 1

Rewolwer "Grips"

Posted: Fri Nov 27, 2015 10:25 pm
by Philip J
Hallo almal.
Kan iemand my dalk asb verwys na 'n handelaar waar ek "grips" kan kry vir 'n "K-frame" S&W rewolwer.
Meer spesifiek die "square butt" weergawe.

Re: Rewolwer "Grips"

Posted: Fri Nov 27, 2015 11:17 pm
by Pumba30-06
Hi Philip

Probeer Guns & Bows in Kaapstad. Ek het by hulle Pachmayr grips gekry vir my 357. Mag K-frame S&W.

Groete

Jurgens

Re: Rewolwer "Grips"

Posted: Fri Nov 27, 2015 11:20 pm
by Philip J
Dankie Jurgens
Sal hulle môre bel.

Re: Rewolwer "Grips"

Posted: Sat Nov 28, 2015 7:30 am
by Pumba30-06
Plesier Philip

Ek hoop jy kom reg. Die Pachmar grips maak n baie groot verskil en haal baie van die byt uit skop uit. Die revolver lê ook baie beter in my hand met hulle want die hout grips was te klein.

Lekker dag.

Jurgens

Re: Rewolwer "Grips"

Posted: Sat Nov 28, 2015 7:43 am
by Dries101
Ek het my Hogue grips by Guns and bows gekry. Regtig die moeite werd op my rollie gewees.
https://www.hogueinc.com/grips

Re: Rewolwer "Grips"

Posted: Sat Nov 28, 2015 7:56 am
by Tienie
Hi
Ek het so maand terug by Khalahari arms(Krugersdorp) n one piece square butt grips gekoop vir my 38 spl

Re: Rewolwer "Grips"

Posted: Sat Nov 28, 2015 10:57 am
by Philip J
Dankie almal. Ek het 'n stel gekry by Kalahari Arms. Dankie Tienie.