Page 1 of 1
Ringmounts vir Tikka t3
Posted: Fri Nov 27, 2015 12:30 pm
by Lamtjop
Jis manne watter ringe gebruik julle op die tikka's, ek sal graag n ringmount wil hĂȘ wat direk op die aksie se dovetail vassit, maar in SA lyk my is dit net die Warne mounts wat so werk. Sako maak ook n optilock ringmount maar lyk my niemand het en dis vrek duur. Ek weet as jy n rail opsit is daar baie ringe beskikbaar maar ek is bang dat scope dan te hoog monteer word plus dis nog ekstra gewig. Groete Tjops
Re: Ringmounts vir Tikka t3
Posted: Fri Nov 27, 2015 2:44 pm
by Stephan86
Jy kan kyk na Leupold, hul het ook die ringmounts, so ook Burris.
Re: Ringmounts vir Tikka t3
Posted: Fri Nov 27, 2015 2:47 pm
by NJ_v_N
Talley maak wat in die skroef gate vasdraai soos gewone mauser/rem styl basise. Of dit beter is as aan die dovetail vas maak is oop vir debat.
Ek is nie seker of lynx of thor maak nie.
Re: Ringmounts vir Tikka t3
Posted: Fri Nov 27, 2015 3:35 pm
by DeonvTonder
Het di optilocks op myne en hulle was elke sent werd gewees
Re: Ringmounts vir Tikka t3
Posted: Fri Nov 27, 2015 5:55 pm
by hennief
Ek het 'n stel Thor en Optilock ringe en alby werk baie goed.
Die Thor ringe is baie billik geprys.
Re: Ringmounts vir Tikka t3
Posted: Mon Nov 30, 2015 1:56 pm
by Quintin2812
Hi
Ek het Sako Optilock ring mounts wat ek wil verkoop 25mm.
Re: Ringmounts vir Tikka t3
Posted: Mon Nov 30, 2015 3:11 pm
by Tikka_25-06
Quintin2812 wrote:Hi
Ek het Sako Optilock ring mounts wat ek wil verkoop 25mm.
Prys?
Re: Ringmounts vir Tikka t3
Posted: Wed Dec 02, 2015 8:39 pm
by Quintin2812
Hi Tikka_25-06
Maak 'n offer.
Re: Ringmounts vir Tikka t3
Posted: Thu Dec 03, 2015 1:51 am
by Finfan
Ek het Leupold mounts en ringe op my tikka gesit. Jy kan gerus na hulle kyk, kos darem nie arm en n been nie.