Page 1 of 1
foxpro
Posted: Thu Nov 26, 2015 11:46 am
by Varmint
Hi n vriend van my wil n foxpro koop. Watse se foxpro moet hy koop en is dit die moeite werd om die Fury 2 te koop.
Enige voorstelle.Dankie
Re: foxpro
Posted: Thu Nov 26, 2015 1:01 pm
by Kubus
Ek het n FoxPro Fury 2. Uitstekende produk. Remote al gebruik tot op ongeveer 120m. Batterye hou heel nag. Geen klagtes. Jy kan ma koop.
Re: foxpro
Posted: Thu Nov 26, 2015 6:56 pm
by Varmint
Tnx