Navorsing op Lynx
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Navorsing op Lynx
Goeie môre,
Kan iemand dalk help met ondervinding op die
Lynx 6-24 x 42 scope. My broer wil vir hom een koop.
Hy sal diens doen op 243 of 308.
Dankie
Henk
Kan iemand dalk help met ondervinding op die
Lynx 6-24 x 42 scope. My broer wil vir hom een koop.
Hy sal diens doen op 243 of 308.
Dankie
Henk
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Navorsing op Lynx
Is daar dalk "customer reviews" op die internet beskikbaar, of by handelaars waarna jy kan verneem? Mens kan moontlik direk by Lynx ook verneem - tel +27 (0)11 792 6644.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Navorsing op Lynx
Kyk maar net hoe ver hy wil skiet met daai roere. Lynx scopes het oor die algemeen maar baie min interne verstelling en daai een het min. My pa het 2 van hulle en behalwe vir dit is daar niks fout met hulle nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Navorsing op Lynx
Afstand so 400m
243 Win
Die scope het hold over merkies.
henk
243 Win
Die scope het hold over merkies.
henk
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Navorsing op Lynx
Ek het 3 Lynx scopes.
6 x 42
6 x 38
2.5 - 10 x 56iR
Vir n ou met n beperkte budget, en vir jagdoeleindes meer as genoeg scope. Gebruik hulle ook vir nagoes.
Het geen ondervinding van langafstand kompetisie teikenskiet nie.
Ek soek juis nog n 8 x 56iR of 2,5 - 10 x 56iR, want werk uitstekend in die nag.

30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 919
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Navorsing op Lynx
HJA
Ek het so Lynx op my 270. Het nie veel klagtes nie. ek skiet oor die algemeen op sy 12 en 14 vergrotings. Beeld is nie vir my so duidelik op die groter vergrotings nie. Jy gaan nie jou papier gatjies op 400m sien nie, maar vir jag gaan hy baie mooi werk. Lynx het baie goeie na verkope diens.

Apie
- Hero Member

- Posts: 3074
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Navorsing op Lynx
Ek het n ou lynx professional 6-24 x 42 wat kookwater is.
Nog nie gekyk wat maak hy as mens verder as 400meter stel nie my hy stel mooi akkuraat, herhaalbaar en is duidelik
Nog nie gekyk wat maak hy as mens verder as 400meter stel nie my hy stel mooi akkuraat, herhaalbaar en is duidelik
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: Navorsing op Lynx
Ek het self so een op my .243, geen klagtes met hom nie. Soos die manne hierbo se, as jy ver wil skiet moet jy mar eerder na iets anders kyk.
- Bigfoot
- Sr. Member

- Posts: 254
- Joined: Sun Sep 27, 2015 7:06 pm
Re: Navorsing op Lynx
Ek het ook een(met target turrets) op 'n 243, nooit probleme gehad nie

-
badhabit
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Wed Apr 03, 2013 4:59 pm
Re: Navorsing op Lynx
Middag,
Ek het sopas 'n Lynx LX2 5-20 x 50 by Danie gekoop.
Ek moet se dat die glas mooi helder is en baie goed vergelyk
met my Bushnell Elite 3-9 x 40.
Die Illuminated Reticle is ook netjies en lyk net reg vir nagoes en skemer.
Ek sal meer informasie kan gee nadat hy gemount is, maar glo nie jy sal verkeerd gaan nie.
Groete,

If You Fail, At Least Learn From It...
Sako 75 9.3x62
1942 Lee Enfield No4 Mki Full Stock(Ph5C sight)
CZ 550 Lux 7x64
Howa 6.5 Creed
CZ457 .22
CZ75 Compact 9mm
Taurus .357 Magnum (Scoped)
BRNO 12ga side by side
Beretta A300 semi-auto 12ga
Sako 75 9.3x62
1942 Lee Enfield No4 Mki Full Stock(Ph5C sight)
CZ 550 Lux 7x64
Howa 6.5 Creed
CZ457 .22
CZ75 Compact 9mm
Taurus .357 Magnum (Scoped)
BRNO 12ga side by side
Beretta A300 semi-auto 12ga
-
CTD
- Newbie

- Posts: 9
- Joined: Sat Apr 27, 2013 6:19 am
Re: Navorsing op Lynx
Is baie goed op papier tot op 300m ghonge tot op 500. Dail spot-on
-
HJA
- Sr. Member

- Posts: 329
- Joined: Tue Jul 17, 2012 10:12 am
Re: Navorsing op Lynx
Baie dankie
Lekker dag en naweek
Henk
Lekker dag en naweek
Henk