Groot probleem
Posted: Wed Jun 08, 2011 3:18 pm
Manne so vat ek my 30-30 SAHARA toe vandag om "gou" die rooibok 3 keer dood te skiet sodat ek more my toegewyde kursus kan doen met die skiet reeds agter die rug.
Daar aangekom skiet ek gou 3 skote net om te sien waar print hy. Als mooi in die swart kol
Ek het al etlikke kere daar met hom geskiet en 25-30mm groeppe is gewoonlik aan die orde van die dag.
L? toe aan vir daai Rooibok, en toe die skoot klap is daar nie 'n merk op die papier nie
'n Man wat ook daar sit en skiet vra my wat gaan aan. Skiet nog een en hy sien die skoot is so amper 'n meter laag

Skiet nog een en weer so laag maar nou v?r regs ook sommer. Ek het nog 3 skote geskiet en kon nie weer 1 op die papier kry nie

Vir die wat nie SAHARA ken nie, die papier het 2 Rooibok ramme wat dwars staan se voorlyf op so ek skat die papier is 1.8X1.2m groot.
Al wat ek kon dink is dat die scope kapoet is. SAHARA het hom gou in die klamp gesit en die bore sight opgesit. Stel hom toe op en af links en regs ,gee hom 'n paar tikke met 'n rubber tool maar als staan mooi stil.
Kan mens scope so toets of hoe bevestig ek die scope is reg of nie.
Wat anders kan dit wees???
Peet
O ja, die man laat my toe sommer met sy geweer die Rooibok dood. Dankbaar om te weet daar is nog manne wat help as die nood druk.