Manne ek soek asb bietjie raad.
Ek het altyd gedink type s matryse is die alpha en omega van matryse maar nou weet ek nie meer so mooi nie.
Op my 243 Ackley se dop se nek word omtrent 3.8mm van die byna 6mm van die neck gesize.
Dis darm maar bietjie min van n reeds kort nek wat dan die koeel moet vashou.
Ek het oom Kassie n lui gegee en het self gesê hy weet nie hoekom Redding met die 243 Ackley neck dies so dinges aangejaag het nie en hy het aanbeveel dat ek in n draaibank die basis waar die bushing lê met so 2mm weg sny dat hy nader aan die skouer size.
Nou wil ek hoor of dit nie makliker gaan wees om net 2mm van die die onder waar hy aan die shell holder raak af te sny nie?
Of gaan die skouer bo raak voor ek meer van die nek gaan size?
Gee maar julle menings asb.
Redding type s matryse aanpas
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Redding type s matryse aanpas
Lyk my niemand het al so taak aangepak nie?
Weet iemand dalk waar ek dan n gewone neck die vir die ackley kan kry wat nader aan die skouer kom?
Weet iemand dalk waar ek dan n gewone neck die vir die ackley kan kry wat nader aan die skouer kom?
-
Johan04
- Sr. Member

- Posts: 364
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:12 pm
Re: Redding type s matryse aanpas
Savage,ek sit met dieselfde probleem, ek het inteendeel vandag gehoor my lisensie vir my .243 le by die polisie.
Ek het dieselfde stel en ondervind ook die probleem.Ek hoop hier is iemand met raad.
Groete Johan
Ek het dieselfde stel en ondervind ook die probleem.Ek hoop hier is iemand met raad.
Groete Johan
- Heinz Petersen
- Hero Member

- Posts: 1583
- Joined: Sun Oct 13, 2013 5:00 pm
Re: Redding type s matryse aanpas
Savage. ek het die243AI en het dieselfde probleem. Jy gaan die diekan sny nie, want dit is baie hard. Ek het ook met n paar manne gepraat wat weet van die probleem (wat ook nie n probleem is nie). Die rede dat die nek net so +- 3mm gedruk word is om te help dat jou dop presies in die middel van jou kamer se nek gedeelte pas. Dit is ook as jou kamer baie styf gesny is. Ek kry ook maar net, net 3mm wat die punt in die dop ingaan om by my TPL te kom.
Ek het nog geen probleme met dit gehad nie. Wat my wel bekommer is dat die moontlikheid bestaan dat jy die lands gouer gaan wegbrand asgevolg dat die punt al in die loop is voor al die kruit verbrand het.

Deel jou kennis dan bevorder jy jou sport.
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
6mm Dasher; 300 NM Improve; 308 Musgrave; 22-250 Howa; .22 Savage; Glock 17
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Redding type s matryse aanpas
Koop 'n Lee Nekmatrys. Geen smering en pragtige ronde nek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Redding type s matryse aanpas
Weet iemand waar so lee nek matrys te koop is?
Kan die dat mens net die heeltyd so min van die nek size ook aanleiding gee tot doughnuts nie?
Ek dink net dat as daar so min van die nek die koeel moet vashou en die koeel kry n stamp dat dit defnitief runout probleme gaan maak.

- Flip Groenewald
- Sr. Member

- Posts: 313
- Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm
Re: Redding type s matryse aanpas
Ek het my 243 DIE laat korter maak op n draaibank by n vriend maar ek moet ook se daai ding is donners hard dit het n tydjie gevat.
na al daai tyd het ek weer n nuwe DIE gekry en selfde probleem gehaad toe het ons die snel holder korter gemaak en als het weer reg geloop tot die snel holder gebreek het waar hy die doppe moet vashou dit was goedkoper om n nuwe snellholder te kry maar die DIE wat koretr gemaak is werk nog steeds soos die dag wat ek hom gekoop het.
So ja altwee kan gedoen word moet net die regte mens kry om dit te doen.
na al daai tyd het ek weer n nuwe DIE gekry en selfde probleem gehaad toe het ons die snel holder korter gemaak en als het weer reg geloop tot die snel holder gebreek het waar hy die doppe moet vashou dit was goedkoper om n nuwe snellholder te kry maar die DIE wat koretr gemaak is werk nog steeds soos die dag wat ek hom gekoop het.
So ja altwee kan gedoen word moet net die regte mens kry om dit te doen.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Redding type s matryse aanpas
Die die is soos ons praat by die gunsmith wat gesê het hy sal hom kan sny. Gaan hom aanpas dat hy 0.5mm van die skouer af kan size.