Page 1 of 1

Nuwe lid

Posted: Wed Nov 18, 2015 12:50 pm
by Griffon
Goeie dag

Thinus Janse van Rensburg van Vanderbijlpark, 52 jaar oud en letterlik verslaaf aan wapens, basies alfa en omega in my lewe, sopas begin met swartkruit sport ook.

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Nov 18, 2015 1:11 pm
by tripodmvr
Welkom hier Thinus. Sien die Vaaldriehoek span raak al groter. Kom gesels saam en moontlik kan ons 3hoekers een of ander tyd bymekaar kom om 'n vuurtjie en lekker gesels.

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Nov 18, 2015 1:31 pm
by Griffon
Baie dankie Hero, kan gerus so maak. Ek beoefen ook praktiese pistoolskiet en is 'n gerigestreerde versamellaar, fokus op 2 de wêreld oorlog wapens en so paar van ons grenskonflik

Groetnis

Re: Nuwe lid

Posted: Wed Nov 18, 2015 7:29 pm
by jamalley
Welkom Thinus