Page 1 of 1
243 wat op is
Posted: Wed Nov 18, 2015 7:28 am
by cassie_calvinia
ek begin steek net voelers uit.
het iemand nie 'n 243 wat se loop uitgeskiet is nie.
verkieslik howa aksie, of reminton.
dan gaan my rsa vrystaat 308 dalk verkoop, met die smoking gus kolf, maar kan nie voordat ek 'n aksie het nie.
dalk wil iemand sommer ruil?
Re: 243 wat op is
Posted: Wed Nov 18, 2015 8:10 am
by Carl
Cassie,
Ek het 'n Winchester Mod 70 met "Push Feed" aksie, maw na 1964 gemaak. Ek glo nie die loop is op nie, maar dis nou nie die smartste smartie 243 meer nie. Alhoewel ek dit by my pa ge-erf het is dit nie 'n hartsgeweer nie. Ek het 'n nuwe Win M70 wat mooi werk, so ek twyfel of ekke 2 gaan kan hou.
Hoor wat sê die slim manne kan mens die aksie pimp? Dalk besluit ek om dit te hou vir 6.5X47

Re: 243 wat op is
Posted: Wed Nov 18, 2015 9:42 am
by joe rocket
Cassie wil jy nou nog n dasher bou.

Re: 243 wat op is
Posted: Wed Nov 18, 2015 12:04 pm
by cassie_calvinia
Carl wrote:Cassie,
Ek het 'n Winchester Mod 70 met "Push Feed" aksie, maw na 1964 gemaak. Ek glo nie die loop is op nie, maar dis nou nie die smartste smartie 243 meer nie. Alhoewel ek dit by my pa ge-erf het is dit nie 'n hartsgeweer nie. Ek het 'n nuwe Win M70 wat mooi werk, so ek twyfel of ekke 2 gaan kan hou.
Hoor wat sê die slim manne kan mens die aksie pimp? Dalk besluit ek om dit te hou vir 6.5X47

ek dink nie 'n pushfeed sal lekker werk nie
Re: 243 wat op is
Posted: Wed Nov 18, 2015 12:06 pm
by cassie_calvinia
as iemand dalk 'n 6mm loop soek, kan ons saam nuwe geweer koop, en jy kan die loop hou.
kan sommer jou aksie vir raynie bekker stuur
Re: 243 wat op is
Posted: Wed Nov 18, 2015 12:13 pm
by Geno
cassie_calvinia wrote:Carl wrote:Cassie,
Ek het 'n Winchester Mod 70 met "Push Feed" aksie, maw na 1964 gemaak. Ek glo nie die loop is op nie, maar dis nou nie die smartste smartie 243 meer nie. Alhoewel ek dit by my pa ge-erf het is dit nie 'n hartsgeweer nie. Ek het 'n nuwe Win M70 wat mooi werk, so ek twyfel of ekke 2 gaan kan hou.
Hoor wat sê die slim manne kan mens die aksie pimp? Dalk besluit ek om dit te hou vir 6.5X47

ek dink nie 'n pushfeed sal lekker werk nie
Pushfeed sal werk.
Howa, Rem700, Savage etc. is almal push feed.
Controlled feed loop ook mooi. Beste wat ek nog 'n Dasher rondte sien feed het was 'n Pre-64 controlled feed aksie.
Re: 243 wat op is
Posted: Wed Nov 18, 2015 12:39 pm
by jamalley
Cassie, 'n pel van my het 'n Brno .243 wat hy wil verkoop - praat met hom by -082-923 ses ses 45 sy naam is Wessel de Villiers
Re: 243 wat op is
Posted: Wed Nov 18, 2015 12:50 pm
by cassie_calvinia
dankie
Re: 243 wat op is
Posted: Wed Nov 18, 2015 1:17 pm
by Carl
Geno wrote:
Pushfeed sal werk.
Howa, Rem700, Savage etc. is almal push feed.
Dankie ek gaan kyk of die plan sal werk.

Dan leef die geweer nog steeds voort.
Re: 243 wat op is
Posted: Wed Nov 18, 2015 1:59 pm
by cassie_calvinia
ek het voorlopig reg gekom
dankie