naand manne
Ek is bokkie hier van die langkloof.
Ek hoop daar is nog baie by julle manne om te leer.
groete Bokkie
nuwe lid
- goodstuff
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Sun Oct 05, 2014 4:34 pm
Re: nuwe lid
Welkom! Hier leer mens sommer baie!
.308 Howa 24" Bull Barrel
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
Boyds Pepper Laminated Stock
Burris Eliminator
Silent Hunter Silencer
- Boesman10
- Hero Member

- Posts: 946
- Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Re: nuwe lid
Welkom bokkie. Hoop nie my vrou sien ek noem iemand ander "bokkie" nie......:-)
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble