Nuwe Lid
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe Lid
Dagsê Dawie.Nel338 wrote:Dag almal. Ek is Dawie Nel die eienaar van Skerpknal vuurwapens in Pretoia. Ek hoop om lekker saam te gesels en saam oplossings te vind. Ek het n kundige span en help graag waar ons kan. Ons bied al die dienste ivm Vuurwapens.
Welkom hier by ons ou vuurtjie.
Ek is seker jy gaan baaaie meer hier leer as wat jy ooit kon droom!
Hier skiet ons nie net met roere nie, maar ook heelwat spek.
Boland groete.
Gawie.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- NEGE3
- Hero Member

- Posts: 1397
- Joined: Sat Feb 09, 2013 4:38 pm
Re: Nuwe Lid
Welkom Dawie hoop jy gaan dit geniet. Hier is baie kundige manne met goeie raad. Maar soos Gawie se die spek skiet is ook deel van die Forum. 
Groete,
Koos de Beer
Koos de Beer
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Nuwe Lid
Baie Welkom Dawie!
Goed om jou ook hier te sien!
Gawe klompie manne by daai winkel van jou!
Goed om jou ook hier te sien!
Gawe klompie manne by daai winkel van jou!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"