Page 1 of 1

6.5mm Hornady Interbond 129gn of Nosler Accubond 130gn

Posted: Thu Nov 05, 2015 5:51 am
by CarelG
Kerels ek weet die goed is hoendertande maar myne is amper klaar en ek begin solank soek. Enige van die twee bogenoemde asseblief as iemand weet van n paar pakkies wat rond le iewers laat weet......

Groete
Carel

Re: 6.5mm Hornady Interbond 129gn of Nosler Accubond 130gn

Posted: Sat Nov 07, 2015 2:40 pm
by Predator
Ek sien ek het n pakkie Interlock as dit jou sal help.

Laat maar weet