Page 1 of 1

Gesoek: Web Werf Onwikkelaar / HTML Programmeerder

Posted: Wed Nov 04, 2015 4:39 pm
by Boesman10
Terug vanaf die buiteland so nou tyd om weer aandag te gee aan jag. Ek het 'n bestaande webwerf - http://www.wetdog.co.za. Die webwerf is opgestel met behulp van die http://www.wix.com sagteware. Ek is op soek na iemand wat vir my 'n spesifieke stuk funksionaliteit kan skryf vir die webwerf. Ek neem aan dit sal in HTML of C++ gedoen moet word maar ek is nie 'n spesialis op hierdie gebied nie so sal voorstelle waardeur.

Kontak my op master@wetdog.co.za indien jy met so iets kan help.

Re: Gesoek: Web Werf Onwikkelaar / HTML Programmeerder

Posted: Fri Nov 06, 2015 10:46 am
by Boesman10
Sjoe, het gehoop om iemand op die forum te kry. Het enige forum lid dalk n friend of weet van n besigheid wat so iets down.

Re: Gesoek: Web Werf Onwikkelaar / HTML Programmeerder

Posted: Fri Nov 06, 2015 11:09 am
by henried
Boesman10 wrote:Sjoe, het gehoop om iemand op die forum te kry. Het enige forum lid dalk n friend of weet van n besigheid wat so iets down.
Kan jou help met 2 ouens in Vanderbijlpark.

Re: Gesoek: Web Werf Onwikkelaar / HTML Programmeerder

Posted: Fri Nov 06, 2015 11:22 am
by Henry
Jy het iemand nodig wat HTML5 ken. C++ nie nodig nie. Die probleem van iets soos WIX is dat die developer eers die WIX platform moet leer ken, and sal daarna die custom komponente kan skryf. Dit hang dan ook af op watter platform jy jou app op die oomblik host.

Daar is baie devs rondom Paarl wat jou miskien op 'n deeltydse basis kan help.

Re: Gesoek: Web Werf Onwikkelaar / HTML Programmeerder

Posted: Fri Nov 13, 2015 1:05 pm
by Shaker
Hi, Het so bietjie rondgespeel met Wix, as ek reg onthou kan wix self teen 'n fooi uithelp.
Ek hou dop want gaan dalk self dit nodig kry....