GESOEK - Visvang boot !!

Enige iets waarna jy soek/Anything you want
Post Reply
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

GESOEK - Visvang boot !!

Post by HeinrichPrinsloo »

Ek is opsoek na n 4-6 man visvang boot

As enige van jul van iets weet laat weet asb

Dankie
H
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
Rasmus
Hero Member
Hero Member
Posts: 1003
Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm

Re: GESOEK - Visvang boot !!

Post by Rasmus »

Stuur vir Kierrie n pm. Hy het so wyle terug n boot geadverteer.

Ek kry nie nou die post nie
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: GESOEK - Visvang boot !!

Post by Vlakvark Soldaat »

Wat is jou budget?
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: GESOEK - Visvang boot !!

Post by HeinrichPrinsloo »

So R40 - 50K
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: GESOEK - Visvang boot !!

Post by Vlakvark Soldaat »

Ek neem aan dis vir see visvang? Het jy al jou skippers licence gedoen?

Kyk in junkmail, gumtree en olx, die privaat verkopers is meer onderhandelbaar as handelaars. Ek sal vandag ook sommer vir jou help kyk (buiten jag is ek ook so bietjie boot mal). Volgens my vrou is ek maar net oor die algemeen mal...
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: GESOEK - Visvang boot !!

Post by HeinrichPrinsloo »

Dankie Vlakvark Soldaat

Nee dit is vir dam visvang

Ja ek het al lankal my skippers gedoen - voor ek begin jag het :):)
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: GESOEK - Visvang boot !!

Post by Vlakvark Soldaat »

3 uitgawes wat jy beslis moet aangaan sodra jy n boot privaat koop, buiten n diens is, tien teen een n nuwe battery, daarvoor gaan kry jy een by ecorecon, helfde van die prys en steeds 1 jaar guarantee. Tweedens vat jy die boot na oom Ben toe by coverworx, en derdens koop jy sommer die goedkoopste fishfinder, lowrance X4 of iets, jy gebruik dit meer vir diepte bepaling, die visse is anyway orals.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
User avatar
Vlakvark Soldaat
Hero Member
Hero Member
Posts: 1700
Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am

Re: GESOEK - Visvang boot !!

Post by Vlakvark Soldaat »

Ok kwaai, pel van my het onlangs n lekker visvang boot vir R35k gekry. Die ding is so lelik soos die duiwel in die kinder bybel...maar hy werk soos n droom.
Louis

2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga

Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
Post Reply