Ekke laas weet gevra of dit n goeie idee is om springbokke met Sierra Matchkings te skiet en het defnetief daarteen besluit nadat ekke die goeie raad van die manne op die site gehoor het!!
Nou is my vraag , watse punt laai ekke dan vir my 25-06. Een wat die akkuraatheid van n Matchking het maar wat mens kan gebruik vir jag!! Ekke weet die manne praat ook met lof van die Nosler BT maar my probleem is dat as daar n troffee bok verby kom wil mens hom op die blad kan skiet.
Watse punte stel julle voor vir jou akkuraatheid en goeie jagvermoe??
Groete




