Krieger Barnard se eerste Wildebees
-
belinda1966
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am
Krieger Barnard se eerste Wildebees
More almal,
Gistermiddag het ek n ou wildebeesbul met my nuwe 308 geskiet.Na sowat 150m se bekruip het hy sy blad gewys.Die 165gr Sierra BTSP Gameking het sy werk gedoen en hy was om binne 60m.Ek sal fotos email.
Philip

- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Krieger Barnard se eerste Wildebees
Stuur maar
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3614
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Krieger Barnard se eerste Wildebees
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1484
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Krieger Barnard se eerste Wildebees
Geluk met die mooi stukkie vleis. Hoe het hy uitgeslag? Ek sien daar is nie veel gras om te eet nie en wonder maar oor die kondisie van die bok.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13532
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Krieger Barnard se eerste Wildebees
Mooi groot bees daai, geluk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: Krieger Barnard se eerste Wildebees
Baie mooi willebees daardie, hy is nog leke vet vir die tyd
-
belinda1966
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am
Re: Krieger Barnard se eerste Wildebees
Al die wildebeeste is steeds in n goeie kondisie alhoewel die gras op is.Ek skat dat hy so 115Kg + kan uitslag.
-
belinda1966
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am
Re: Krieger Barnard se eerste Wildebees
Hy het 136Kg uitgeslag.
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Krieger Barnard se eerste Wildebees
Liewe Ouers! Mooi man!belinda1966 wrote:Hy het 136Kg uitgeslag.
"Failure is NOT an Option"
-
Pumba
- Full Member

- Posts: 118
- Joined: Fri Oct 16, 2015 7:53 am
Re: Krieger Barnard se eerste Wildebees
Baie geluk!
Ek het oorgeslaan na Sierra Pro Hunters en die jaar na Gamekings. Ek dink die Gamekings sit n bok vinniger neer as die Pro Hunters.
My gevoel is die Gamekings is sagter as die Pro Hunters en gee meer skade dus val die bok vinniger.
Goed om te weet Gamekings doen goed op groter wild.
My gevoel is die Sierra poduk doen goed so om en by 2600fps. Ek jag bosveld kort afstand.
Hang natuurlik af van baie faktore en een is die afstand na jou bok
Edit en natuurlik ook die aanvangs fps
Ek het oorgeslaan na Sierra Pro Hunters en die jaar na Gamekings. Ek dink die Gamekings sit n bok vinniger neer as die Pro Hunters.
My gevoel is die Gamekings is sagter as die Pro Hunters en gee meer skade dus val die bok vinniger.
Goed om te weet Gamekings doen goed op groter wild.
My gevoel is die Sierra poduk doen goed so om en by 2600fps. Ek jag bosveld kort afstand.
Hang natuurlik af van baie faktore en een is die afstand na jou bok
Edit en natuurlik ook die aanvangs fps
-
belinda1966
- Full Member

- Posts: 152
- Joined: Sat Nov 30, 2013 11:53 am
Re: Krieger Barnard se eerste Wildebees
Pumba,Pumba wrote:Baie geluk!
Ek het oorgeslaan na Sierra Pro Hunters en die jaar na Gamekings. Ek dink die Gamekings sit n bok vinniger neer as die Pro Hunters.
My gevoel is die Gamekings is sagter as die Pro Hunters en gee meer skade dus val die bok vinniger.
Goed om te weet Gamekings doen goed op groter wild.
My gevoel is die Sierra poduk doen goed so om en by 2600fps. Ek jag bosveld kort afstand.
Hang natuurlik af van baie faktore en een is die afstand na jou bok
Edit en natuurlik ook die aanvangs fps
My spoed was 2650vt/s,ek dink dis te vinnig vir die bos.Ek sal volgende batch laai teen so 2500vt/s.