.257 100gr Nosler BT
Posted: Sat Oct 24, 2015 9:18 am
Goeie more
Ek weet ek soek seker hoendertande op hierdie stadium, maar is daar enige iemand wat moontlik van hierdie het wat ek kan oorkoop?
Of as iemand weet van n winkel wat moontlik het.....
Baie dankie
Cobus