Page 1 of 1
kommandonek
Posted: Fri Oct 23, 2015 10:47 am
by golf3
Weet iemand hoe die veiligheid daar is en wat die kontak no is
Re: kommandonek
Posted: Fri Oct 23, 2015 11:58 am
by JvB
Golf,
Werks kollega sê vir my hul is besig om 'n elektriese heining reg rondom die plek te sit. Die amblusie geriewe word ook blykbaar op gegradeer.
Wat die kontak besonderhede is weet ek nie, ek weet nie of jy meer inligting op facebook gaan kry nie. Daar is al mense wat fotos al op gesit het wat daar gaan visvang het.
JvB
Re: kommandonek
Posted: Fri Oct 23, 2015 12:04 pm
by JvB
Golf,
Ek het vir jou die kontak besonderhede: 0797473406 – Muller Snyman
Re: kommandonek
Posted: Fri Oct 23, 2015 12:04 pm
by PJS
Golf 3
Die laaste nommer wat ek het is: 056 5153281.
Maar ek weet nie of dit reg is nie.
Ek was lanklaas daar.
Ek hoop ons praat van dieselfde plek.
Mooi loop
PJ
Re: kommandonek
Posted: Fri Oct 23, 2015 1:10 pm
by golf3
Baie dankie deesdae kan n mens net nêrens meer lekker ontspanne visvang nie