Page 1 of 1
9mm Single stack
Posted: Wed Oct 21, 2015 9:25 pm
by tgg
Ek is op soek na een , nuut of 2 hands.
Moet lekker Carry weapon wees
Re: 9mm Single stack
Posted: Thu Oct 22, 2015 7:24 am
by Carl
Safari het Glock 43 in voorraad. Dan weet ek ook van 'n man op Gunsite wat een verkoop met belt, holsters en 4 magasyne. R10,500. Ek kan sy nommer vir jou stuur as jy soek.
Re: 9mm Single stack
Posted: Thu Oct 22, 2015 11:35 am
by LoopSoosStroop
Ek self dra 'n Ruger LC9, die ou hamer-fired ene. Bietjie goedkoper as 'n G43, en dra een meer ronte in die magasyn, met 'n rapsie kleiner algehele groote. My beskeie mening is dat die nuwe striker-fired LC9s 'n beter wapen is as die G43.
Maar, en dis 'n groot maar, after sales service en parte bestaan nie. Net vir daardie rede sal ek 'n G43 kry as ek weer moet koop (toe ek gekoop het het die G43 nog nie bestaan nie).
Re: 9mm Single stack
Posted: Thu Oct 22, 2015 1:31 pm
by BeesBreet
Ek is self lus en koop vir my vrou n G43, hy is so maklik om te 'conceal'. Hy skiet ook lekker.