Page 1 of 1

Raad/hulp

Posted: Tue Oct 20, 2015 10:59 am
by Maartin
Môre manne. Ek is tans besig met eksamen in my finale jaar so dinge gaan rof. Graag wil ek weet of weet enige iemand van 'n kursus wat noordwes potchefstroom omgewing gaan plaasvind. Ek sal baie graag wil gaan en leer en wil ook weet of daar enige iemand in die geweste is wat ek by kan leer en 'n paar aande saam kan uitgaan. Groetnis

Re: Raad/hulp

Posted: Tue Oct 20, 2015 11:02 am
by Maartin
Ek kan definitief so 4 ouens bymekaar maak wat ook die kursus sal wil doen.

Re: Raad/hulp

Posted: Tue Oct 20, 2015 1:33 pm
by PWV
Maartin wrote:Môre manne. Ek is tans besig met eksamen in my finale jaar so dinge gaan rof. Graag wil ek weet of weet enige iemand van 'n kursus wat noordwes potchefstroom omgewing gaan plaasvind. Ek sal baie graag wil gaan en leer en wil ook weet of daar enige iemand in die geweste is wat ek by kan leer en 'n paar aande saam kan uitgaan. Groetnis
Wil net duidelikheid kry. Wil jy leer vry of moet die kursus iets met gunne te doen hê? ???

Re: Raad/hulp

Posted: Tue Oct 20, 2015 1:37 pm
by Witpietskiet
PWV wrote:
Maartin wrote:Môre manne. Ek is tans besig met eksamen in my finale jaar so dinge gaan rof. Graag wil ek weet of weet enige iemand van 'n kursus wat noordwes potchefstroom omgewing gaan plaasvind. Ek sal baie graag wil gaan en leer en wil ook weet of daar enige iemand in die geweste is wat ek by kan leer en 'n paar aande saam kan uitgaan. Groetnis
Wil net duidelikheid kry. Wil jy leer vry of moet die kursus iets met gunne te doen hê? ???
Sal n jakkalsjag kursus wees, dit is mos nou eintlik waaroor die forum gaan.

Maar dit is net my 2c

Sterkte Maartin, hoop jy kom reg

Re: Raad/hulp

Posted: Tue Oct 20, 2015 4:15 pm
by Maartin
Jakkals jag kursus en om saam met iemand te gaan om jakkals/rooikat jag om by hulle ook te leer. Om te Vry het ek ondervinding in min maar het darem so bietjie.