Page 1 of 1
Goeie dag, nuut hier wil myself net voorstel
Posted: Tue May 31, 2011 6:59 pm
by TSAVU
Maar bos mal van kleins af, valkanier geweer en boog jagter en hengel so bietjie, maar geniet dit terdee, meestal bass wil nog n mooi tier ook vang

Werk vir n myn groep en boer met bees en teel ook honde, mal oor Mosambiek en ook tans in proses om grond daar te bekom, sien uit om baie hier te leer, jag met 7 x 64 Brenneke en Mathews Switchback.
Re: Goeie dag, nuut hier wil myself net voorstel
Posted: Tue May 31, 2011 7:02 pm
by 243Songdaug
Welkom mater - lyk jy gaan aard hier.
Songdaug
Re: Goeie dag, nuut hier wil myself net voorstel
Posted: Tue May 31, 2011 7:27 pm
by Hein M.
Baie welkom! Daai 7mm is 'n lekker geweer!
Geniet die forum!
Hein
Re: Goeie dag, nuut hier wil myself net voorstel
Posted: Tue May 31, 2011 8:21 pm
by Jaco Swart
Middag .
Welkom en geniet.
Groetnis
Re: Goeie dag, nuut hier wil myself net voorstel
Posted: Tue May 31, 2011 8:38 pm
by jaracal
Lyk my ons het dieselfde belangstelling. Jag met geweer, boog (baie), visvang(baie) en duik so bietjie.
Geniet dit hier
Heinrich
Re: Goeie dag, nuut hier wil myself net voorstel
Posted: Tue May 31, 2011 8:43 pm
by Geno
Welkom,
Vertel bietjie van die valke.
Groete,
Eugene
Re: Goeie dag, nuut hier wil myself net voorstel
Posted: Tue May 31, 2011 9:37 pm
by Jagtersdok
Tsavu
Welkom hier. Lyk my ons het dieselfde genetiese samestelling as dit kom by stokperdjies en liefdes.
Geniet hom
Neels
Re: Goeie dag, nuut hier wil myself net voorstel
Posted: Tue May 31, 2011 9:55 pm
by Jurie
Tsavu
Welkom hier. Ek glo jy sal dit geniet net soos ons almal.
groete
Jurie
Re: Goeie dag, nuut hier wil myself net voorstel
Posted: Wed Jun 01, 2011 12:57 am
by Francois Marais
Tsavu
Welkom, hoop jy like.....
Mooi loop
Francois
Re: Goeie dag, nuut hier wil myself net voorstel
Posted: Wed Jun 01, 2011 7:45 am
by BLOK
Baie baie welkom
Blok
Re: Goeie dag, nuut hier wil myself net voorstel
Posted: Wed Jun 01, 2011 8:23 am
by Beyers
Tsavu welkom, ek self het met die voele gewerk, sal bly wees om jou wedervaringe te sien.
Re: Goeie dag, nuut hier wil myself net voorstel
Posted: Wed Jun 01, 2011 10:11 am
by Christo Els
Welkom Tsavu
Ek sal ook graag wil hoor oor die voel storie
Re: Goeie dag, nuut hier wil myself net voorstel
Posted: Wed Jun 22, 2011 7:38 pm
by .::Alwyn-U::.
Baie welkom geniet dit hier!
Re: Goeie dag, nuut hier wil myself net voorstel
Posted: Wed Jun 22, 2011 7:48 pm
by theedge
Re: Goeie dag, nuut hier wil myself net voorstel
Posted: Thu Jun 23, 2011 1:14 am
by KalahariKlong
Welkom, welkom. Darm nou al 'n paar manne hier wat met die 7x64's roei..
Groete
KK