Shooting chrono- remote screen en draad_
Posted: Tue Oct 06, 2015 5:54 pm
Middag manne nadat ek my 2de chrono bokveld toe gestuur het, het ek by 'n vriend 'n Shooting chrono unit gekry. Dit is die Master, maar het geen remote screen, draad of kappies by nie.
So ek soek die remote screen en draad.
Ek het nog 4 kappies en stelle pooitjies van my vorige twee chrono's....Dalk het jy joune stukkend geskiet en sit nou met die screen en draad. Ons kan dit in die geheim doen dat niemand weet jy skiet so swak soos ek nie.