Page 1 of 1

Brno Snellers

Posted: Tue Oct 06, 2015 3:58 pm
by Rudi Fischer
Dagse Manne

Ek is op soek na twee geronde snellers. Vir n Brno 600 en 602.
My vriend wil die reguit set snellers vervang met die gerondes.

As enige iemand een of selfs twee het wat round le, laat my asb weet.

ImageUploadedByTapatalk1444139855.264569.jpg

Dankie Rudi

Re: Brno Snellers

Posted: Tue Oct 06, 2015 8:56 pm
by Johan van Wyk
Jy weet die 600 en 602 vat nie dieselfde snellers nie?

Re: Brno Snellers

Posted: Thu Oct 08, 2015 4:16 pm
by rudib
Tinus van Wyk by Formalito het van hulle gehad laas. R600 elk dink ek.

Re: Brno Snellers

Posted: Sat Oct 17, 2015 8:45 pm
by shanenel
Kontak Ralph Badenhorst in Ermelo hy maak replacement snellers vir die Brnos wat uitstekend werk.