https://www.leupold.com/hunting-shootin ... us-target/
Het enige iemand bg glase van Leupold gesien/ervaar?
Ek hoor dis ook n bul van n scope?
Met n vleisie...
Leupold VX6 7-42x56?
-
LouisC
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Sat Aug 02, 2014 11:39 am
Re: Leupold VX6 7-42x56?
Mielies, koop een laat ons hom toets...
Al wat hinder is die pragtige "price tag"!
Maar hy sal sekerlik doe geld werd wees!
Al wat hinder is die pragtige "price tag"!
Maar hy sal sekerlik doe geld werd wees!